Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grasdak Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grasdak Guesthouse is 'n elegante gastehuis wat ideaal geleë is in Brits, in die hartjie van die Noordwes Provinsie, hierdie knus gastehuis bied al die geriewe vir 'n rustige en stil verblyf teen billike tariewe. Die huis bring herinneringe terug van 'n era wat lankal vergete is.

Hierdie lieflike gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 gerieflik gemeubileerde kamers met en suite-badkamers. Die kamers is ingerig met 'n kombinasie van dubbel- en enkelbeddens en het lugversorging vir gemak, elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Gaste kan hul etes in hul kamer of in die lieflike tuin geniet. Grasdak Guesthouse is gerieflik geleë in die middedorp naby winkelsentrums en restaurante.

Ons het 'n groot lapa met braaigeriewe wat uitkyk oor die asemrowende groen tuin vir gaste wat buite wil ontspan eerder as om tot hul kamers gekluister te wees. Veilige parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trevor M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, veiligheid en netheid. Ons het lekker geslaap.
Sep 2024
Suzanne B
Saam met vriende
5.0
Rustig en lekker. Dit was baie lekker, skoon, vriendelik en rustig.
Mrt 2024
Santie D
5.0
Great! Dit was great gewees. Het my verblyf regtig baie geniet en het lekker gerus. Dankie Grasdak Gastehuis en Judy jy n.
Jan 2024
Hannes K
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rustige oorslaap gewees. Wonderlike diens. Personeel was baie vriendelik. Selfs vir ons ligte gaan aansit sodat ons nie in donker kamers moet...
Sien meer
Des 2023
David D
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies en puik diens. Ek sou aanvanklik net 1 nag oorslaap, maar het uiteindelik langer gebly. Die gastehuis is skoon en netjies en goeie waar...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 205

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Grasdak Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19763737d52caa1a7f76a69a8fb813644115c8e737973a01cf9c3c9c1406378565e81e2d99c433e6de23eae1fca0a4fe9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 26 Hermalo Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.631152646688 27.792747784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang