Graskop Cottage
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 73, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Graskop Cottage is in Graskop, Mpumalanga geleë en bied gehalteverblyf wat perfek vir sakereisigers, gesinsvakansies of 'n wegbreek vir 'n paartjie is.
Dié knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4, wat perfek is vir etes. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel vir kouer nagte, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Buite kan gaste die stoep met 'n braai-area met 'n uitsig op die berge geniet. Aan die agterkant van die kothuis is daar ook 'n boma met 'n vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alida Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- De Lange-straat 73, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Graskop Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 73, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang