Graskop Harries Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Karabo M - Des 2023
Algehele gradering
We got the best treatment.
Nicolette K - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ruve B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf in Graskop.
Friedrich V - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie in 'n beperkte erf maar mooi tuine met hoë heinings om, en sekuriteit wat snags aangeskakel word.
Alwyn C - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing!
Maureen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies. Veilig. Rustig en stil.
Willie D - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker
Dirk V - Apr 2019
Algehele gradering
Very clean, recently renovated accommodation. Very well equipped kitchen. Very clean .
Ofra B - Des 2019
Algehele gradering
We stayed one night, it was very good and there was everything to cock and loads of coffee, tea and sugar.
Anita H - Jul 2018
Algehele gradering
Prachtig huis en locatie.
Gert G - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Hannetjie B - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Rustige omgewing.
Katrien S - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige cottage maar baie slegte beddens en TV lounge ruik naar kat-urine en nie dadelik bereikbaar vanuit die huis nie.
Graskop Harries Cottage se terugvoer
Hi Katrien
Ons wil eerstens dankie sê dat jy by ons gebly het, asook vir die terugvoering oor julle verblyf.
Die beddens in die hele huis is nuut gekoop in Desember 2016 en dit is Cloud 9 beddens, so dit is baie jammer om te hoor dat julle sleg geslaap het op hierdie tipe beddens. Daar is 'n kat op die perseel, maar die kat kom glad nie binne in die huis nie, so ons sal definatief ondersoek instel na die reuk van die TV-kamer waarna u verwys.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Hazel
Graskop Harries Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Richardson-laan 2, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang