Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graskop Harries Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Graskop Harries Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Karabo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karabo M

We got the best treatment.

The place was great and the weather was great.

Nicolette K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K

Pragtige plek.

Uitstekende woonplek met alles wat jy benodig.

Ruve B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruve B

Lekker verblyf in Graskop.

Baie vriendelike mense. Die huis is vreemd uitgelê, maar ons het baie lekker gebly.

Friedrich V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich V

Baie netjiese akkommodasie in 'n beperkte erf maar mooi tuine met hoë heinings om, en sekuriteit wat snags aangeskakel word.

Drie netjiese slaapkamers (2 en suite), met al die selfsorg benodigdhede en alles wat jy kan geniet. Selfs 2 TV's (ons gebruik hulle nie, maar was in werkende toestand). Baie sentraal, maar weg van die middedorp se lawaai.

Alwyn C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Amazing!

Perfekte plek om as basis te gebruik wanneer jy die Panorama roete doen.

Maureen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V

Netjies. Veilig. Rustig en stil.

Negatief: Sitkamer apart van huis. Een kamer stap deur ander kamer na badkamer. Positief: Pragtige stil, veilige huis. Beddens goeie matrasse en linne. Heerlike, goed toegeruste kombuis. Pragtige tuine. Gemaklike stoepmeubels. Baie en heerlike koffie. Vir seker 'n aangename tuiste.

Willie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Lekker

Kothuis is gerieflik en goed in gerig

Dirk V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Very clean, recently renovated accommodation. Very well equipped kitchen. Very clean .

Very friendly staff. Safe location. Ideal to visits the tourist sites around that part of the world. We will use them again when in that area.

Ofra B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ofra B

We stayed one night, it was very good and there was everything to cock and loads of coffee, tea and sugar.

It was a fantastic place.

Anita H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Prachtig huis en locatie.

Prachtig huis, goede locatie voor panorama route en 50 minuten rijden naar de gate van het kruger park. Huis was schoon en van alle gemakken voorzien. Zeker aan te raden.

Gert G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert G

Rustig en stil.

Baie rustig en stil omgewing.

Hannetjie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B

Skoon en netjies. Rustige omgewing.

Rustige omgewing. Plek skoon en netjies, veral kombuis baie modern en het N'espresso-koffie geniet. Net jammer die sitkamer moet van buitedeur af bereik word.

Katrien S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Katrien S

Pragtige cottage maar baie slegte beddens en TV lounge ruik naar kat-urine en nie dadelik bereikbaar vanuit die huis nie.

Cottage met goeie voorsienings soos espresso, slippers en bad- en douche-seep. Ongelukkig is die beddens baie sleg en het niemand lekker geslaap nie. Die TV-kamer het ons nie gebruik nie want dit het baie sleg geruik daar en jy moet buite door die koue om TV te gaan kijk.

Graskop Harries Cottage se terugvoer

Hi Katrien

Ons wil eerstens dankie sê dat jy by ons gebly het, asook vir die terugvoering oor julle verblyf.
Die beddens in die hele huis is nuut gekoop in Desember 2016 en dit is Cloud 9 beddens, so dit is baie jammer om te hoor dat julle sleg geslaap het op hierdie tipe beddens. Daar is 'n kat op die perseel, maar die kat kom glad nie binne in die huis nie, so ons sal definatief ondersoek instel na die reuk van die TV-kamer waarna u verwys.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Hazel
Graskop Harries Cottage

Graskop Harries Cottage
Vanaf
Vanaf R2 390
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 390
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Richardson-laan 2, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTRhMDMyLTAzZTItNDVlMi1hZmNhLThjOTVhMWNlMjE1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 390 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 2 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.933454 30.845806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang