Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graskop Self Catering

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Christelle S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie oulik en goeie plekke om te besoek. Baie oulik en gerieflik. Baie vriendelike mense. Beslis 'a home away from home'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Graskop Self Catering
Hi Christelle. Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar oor julle kuiertjie hier by Cozy Guest Graskop. Ek waardeer dit ooreg. Dankie Erika

Gordon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stil en veilig, en netjies ingerig. Ja, prys was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Graskop Self Catering
Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle het dit geniet. Groete Erika

Megan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ons was op ons wittebrood by The Cosy Guest House. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons was 'n week daar en het elke oomblik geniet. Vriendelik, netjies en gasvry. Baie lekker stil area en perfek vir 'n wegbreek van die dag tot dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Graskop Self Catering
Hi Megan. Thank you so much for your valuable review of your visit to Cozy Guest Graskop. It means a great deal to us. Thank you, Erika.

Reinier G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dis 'n pragtige en rustige plek. Baie netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Graskop Self Catering
Hi Renier. Ek is so bly om te sien dat julle die tydjie by CozyGuest Graskop geniet het. Baie dankie vir julle positiewe komentaar.

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2023

Het net 1 aand gebly. Die plek is skoon en netjies, die wifi haak meer as wat hy werk. Die braaier in die huis het geweldig baie gerook in die huis, stel voor jul maak die braaier reg.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Erika
Graskop Self Catering
Hi Johan Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is so jammer oor jou ongerief gedurende jou verblyf. Ek wil graag meedeel dat die braailek uitgesorteer is en gladnie meer in die eenheid rook inlaat nie. Ons het ook 'n vinniger WiFi pakket gevat wat daardie probleem uitsorteer. Dankie, Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonstraat 43, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2151fd943065c92eae42a356eac89956cf11795d1340b2d0aba44f61eb51bea9d49d25ee4d9cee89dc7b0df5f3c1b122092e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 43 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.933059108781 30.836571713493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang