Graskop Self Catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claredonstraat 43, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Graskop Self Catering is 'n selfsorgeenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Graskop, Mpumalanga. Die eenheid is die ideale basis vir gaste wat die verskeie besienswaardighede van die Laeveld wil verken.
Die knus selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en kookgerei toegerus.
Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n rusbank, gratis WiFi, 'n TV en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Graskop Self Catering is op die rand van die Drakensberg-platorand en is net 10 km vanaf die Blyde Rivierkloof Natuurreservaat en 11 km van die Lisbon-waterval af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Claredonstraat 43, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Graskop Self Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claredonstraat 43, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang