Gratia Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gratia Apartment is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerwoonstel en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede.
Gratia Woonstel 1 is 'n sonnige en ruim tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste en sal jou tuis laat voel. Kamer 1 het 'n en suite-badkamer en die ander badkamer word gedeel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. Alle kombuisgereedskap word voorsien. Die leefarea is oopplan en het 'n eetkamerarea met eetkamertafel en 'n sitkamer. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n braai-area met verhitte swembad wat op versoek gebruik kan word. Skoonmaakgoedere word voorsien, maar 'n skoonmaker kan teen addisionele koste gereël word. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gratia Woonstel 2, die selfsorgwoonstel, het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 bed in die leefarea en 1 badkamer met 'n stort. Selfsorgkombuis met vierplaatstoof, oond en mikrogolf, yskas-vrieskas. Daar is ook 'n TV met volledige DStv. Veilige parkering word voorsien.
Hierdie verblyf het sonkrag wat rugsteunkrag voorsien en Gratia Woonstel 1 het ook 'n rugsteunwaterstelsel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gerhard & Marina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 230
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Gratia Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang