Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waverleysrest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waverleysrest is in die woonbuurt Waverley en beskik oor 2 eenhede, en 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die verblyf is 3 km vanaf die N1 en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede.

Waverleysrest is 'n sonnige en ruim tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping met slaapplek vir 4 gaste.

Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Alle kombuistoebehore word voorsien. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n eetarea met 'n etenstafel en 'n sitarea. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n braai-area en 'n verhitte swembad wat op versoek gebruik kan word. Skoonmaakmiddels word voorsien, maar 'n skoonmaker kan teen 'n ekstra koste gehuur word. Veilige parkeerplek word voorsien.

Hierdie verblyf maak gebruik van sonkrag wat rugsteunkrag verskaf en Waverleysrest het ook rugsteunwatertoevoer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karen H
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, veilig en goed geleë. Baie dankie, ons het baie lekker gebly by Gratia Apartment. Die woonstel is goed ingerig, netjies en veilig. Emma het e...
Sien meer
Jun 2024
Rayno V
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie geriewe. Selfs beter as wat op die fotos vertoon word. Goeie diens. Gasvrye mense. Sal weer gaan.
Okt 2023
Carla V
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantasties. Dit is 'n pragtige plek en alles wat ons kon nodig kry, was daar. Sal vir seker hierdie plek aanbeveel. 'n Juweel van 'n plek.
Aug 2023
Venessa D
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Die tweede keer wat ons hier bly. Ons was nou 'n week daar. Alles waaraan jy kan dink jy gaan nodig kry in jou eie huis is beskik...
Sien meer
Apr 2023
Rudi L
Besigheidsreis
4.8
Stil, privaat, ruim en waarde vir geld. Baie rustig, goed geleë. Kon lekker afskakel na 'n dag se woelinge.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 230

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Waverleysrest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Codonia-laan 891, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVb2GzMz05hamYUvaRbkUsD0WW5XRaayavZZjEDUxBn6cRk67X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 891 Codonia Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696750508308 28.242389317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang