Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gratitude

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bay 221, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 430 R4 616 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gratitude is 'n lieflike seefront-dubbelverdiepinghuis in die pragtige Blue Bay Natuurreservaat in Suiderstrand. Die huis word deur Kaapse fynbos en oorvloedige fauna en flora omring, spog met 'n panoramiese see-uitsig en is net 2 km vanaf die plek waar die Atlantiese en Indiese Oseaan mekaar ontmoet.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n paneelverwarmer teen die muur. Elke badkamer het 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n see-uitsig, kaggel, TV en 'n braai. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Daar is ook 'n stoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is in 'n ruim outomatiese enkelmotorhuis met 'n wasmasjien en kaste beskikbaar. Die huis het 12 sonpanele met 2 rugsteunbatterye en 'n sekuriteitstelsel wat uit 6 kameras, laserstraalsekuriteit en deursigtige diefwering bestaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blue Bay 221, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 430
R5 430 R4 616
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 430
R5 430 R4 616
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bay 221, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02efde5895cde242916d7037d07f662a6d227aa63f9bbaf3da1f22ac18275674f9c387227c571887d879b37ec6ee2c161314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 430 nouVanaf R4 616 per nag (plek vir 6) 221 Blue Bay Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81244991129 19.95234337355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang