Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grauhaus

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik, baie cosy en pragtig. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Ons kamer was pragtig skoon, netjies en gerieflik met 'n koffiestasie toegerus met koffie, tee, melk en suiker en die heerlikste beskuit! Die verblyf is in 'n stil straat en baie goed geleë om die hele dorpie te verken en rond te stap. Ons het heerlik gebly en sal Grauhaus verseker aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie lekker gekuier. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anatulie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitsonderlike diens en waarde vir geld. Ons is van die aanspoor af hartlik verwelkom deur Rolf en Adele. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as menslik moontlik te maak. Niks was te veel moeite nie en hulle was wonderlike gashere. As jy nog nooit regte egte tuisgebakte beskuit geproe het nie, is hierdie die plek om te wees. Dankie Adele vir die bederf! Die fasiliteit was vir ons voldoende, netjies, skoon en van baie goeie gehalte. Dit was inderdaad 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Grauhaus
Liewe Natalie. Sjoe! Wat 'n aangename verrassing so vroeg op 'n Maandagoggend. Baie dankie vir die positiewe resensie en gradering, ek is baie bly julle het lekker gekuier hier in ons ou klein dorpie op die berg. Dankie dat julle gekies het om by ons te oornag, ons waardeer dit baie. Mooi bly en veilig wees. Tot weersiens, Adele en Rolf.

Vivia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Tranquil accommodation. We had a lovely stay! The hosts were warm and pleasant. The room was very neat and all our needs were catered for. We enjoyed the peaceful atmosphere. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Grauhaus
Dear Vivia, Thank you for your review. we hope to see you soon again. It was nice hosting you. Kind regards, Rolf

Anna-maria H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie mooi en gerieflik. Ongelooflike mooi plekkie sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Grauhaus
Hi Anna-Maria. Thank you so much for your rating. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon. Kind regards, Rolf and Adele

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aretha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, net wat die dokter voorgeskryf het. Ons sien julle gou weer! Die beste slaap wat ek in jare gehad het. Ek wou nie huistoe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Grauhaus
Hi Aretha Thank you so much for your rating, we hope to see you again soon at Grauhaus. Kind regards, Rolf and Adele

Allan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

'n Baie aangename ondervinding. Grauhaus is baie skoon en netjies. Rolf en Adele was baie vriendelik. Dit is baie rustig. Binne stapafstand van eetplekke, asook die natuur. Dit was 'n heerlike oornagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolf
Grauhaus
Beste Allan, baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ons waardeer dit opreg en dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete Rolf en Adele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rolf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ccc3d2d2e71600e81228a53015a315c0d1eb11bb6ba0b4e6498cf986c5d761d96632cea93710a50b20380d3edc21459f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 210 Watkins Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592455771416 30.76484844051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang