Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grauhaus

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grauhaus is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorp Kaapschehoop. Hierdie dorp is naby natuur- en wildreservate, 30 km vanaf sentraal Mbombela, 56 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 98 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan tussen 1 en 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het 'n plafonwaaier, 'n TV met Netflix, en 2 kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n stoep of balkon met meubels. Let dat die kamers via trappe bereik word.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek naby die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Nandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, baie cosy en pragtig. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Ons kamer w...
Sien meer
Jun 2024
Theunis V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gekuier. Kan dit aanbeveel.
Mrt 2024
Anatulie M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlike diens en waarde vir geld. Ons is van die aanspoor af hartlik verwelkom deur Rolf en Adele. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons ...
Sien meer
Mrt 2024
Vivia N
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil accommodation. We had a lovely stay! The hosts were warm and pleasant. The room was very neat and all our needs were catered f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Anna-maria H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en gerieflik. Ongelooflike mooi plekkie sal definitief weer gaan.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rolf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Grauhaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ccc3d2d2e71600e81228a53015a315c0d1eb11bb6ba0b4e6498cf986c5d761d96632cea93710a50b20380d3edc21459f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 210 Watkins Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592455771416 30.76484844051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang