Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grauhaus

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grauhaus is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Kaapschehoop. Die dorp is naby natuur- en wildreservate geleë, 30 km vanaf sentrale Mbombela, 56 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, en 98 km vanaf die Malelane-hek by die Krugerwildtuin.

Dié eiendom bied verblyf wat individueel en gerieflik gemeubileer is en elkeen het slaapplek vir 1 tot 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het 'n plafonwaaier, 'n TV met Netflix, en 2 van die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, en spog met toegang tot die patio of balkon met buitemeubels. Let daarop dat die kamers via trappe bereik word.

Dié gastehuis bied gratis WiFi aan gaste en parkeerplek naby die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heinrich L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, die gasheer was wonderlik.
Sep 2024
Estine P
Saam met lewensmaat
5.0
I will be sure to visit again. It was a wonderful stay. The accommodation was nicely laid out and comfortable. The hosts are friendly a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, baie cosy en pragtig. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Ons kamer w...
Sien meer
Jun 2024
Theunis V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gekuier. Kan dit aanbeveel.
Mrt 2024
Anatulie M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlike diens en waarde vir geld. Ons is van die aanspoor af hartlik verwelkom deur Rolf en Adele. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Grauhaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ccc3d2d2e71600e81228a53015a315c0d1eb11bb6ba0b4e6498cf986c5d761d96632cea93710a50b20380d3edc21459f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 210 Watkins Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592455771416 30.76484844051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang