Grayston Exec Apartments
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graystonrylaan 77, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grayston Exec Apartments bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Monringside, Sandton. Hierdie gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing geleë.
Die verblyf bestaan uit 3 woonstelle wat elk slaapplek het vir 4 gaste. Elke woonstel het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die gebou wat 'n swembad en 'n oefensentrum insluit. Daar is ook 'n restaurant waar gaste kan gaan eet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Graystonrylaan 77, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Grayston Exec Apartments het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graystonrylaan 77, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng