Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grazia's Luxury Overnight Rooms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jessica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die heel beste heuning maan. Lelanie het ons bitter welkom laat voel. Die heel beste verblyf waarvoor ons kon vra. Soveel vriendelikheid, die netheid is ongelooflik. En die kamers slaan jou asem weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte oornag verblyf vir enige reisiger. Baie geluk aan die eienaar van hierdie diamant in Harrismith! Die vakmanskap van die afwerking binne, die smaakvolle versiering en die aandag aan klein maar belangrike detail was vir ons 'n belewenis. Ons het veilig gevoel en ons hondjie was ook welkom. Ons beveel hierdie oornag plek met die grootste vrymoedigheid aan. Ons het in "Blue's Rest" kamer tuisgegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en gerieflik. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld en veilig. Baie lekker gebly! Plek is baie netjies en regtig asemrowend mooi. Daar is alarms en jy stop binne met jou kar, so veiligheid is nie 'n probleem nie. Baie vriendelike diens ontvang. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Dankie Olivia Sien uit om julle weer te ontvang.

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en waarde vir geld. Baie veilig gevoel. Baie lekker gebly! Plek is baie netjies en regtig asemrowend mooi. Daar is alarms en jy stop binne met jou kar, so veiligheid is nie 'n probleem nie. Baie vriendelike diens ontvang. Regtig waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errick C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The stopover in Jaeriaminth. Everything you need, but at a very high standard. Feel safe, with safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina F
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik en gemaklik. Netjies en skoon, warm water en gemaklik met die 'underfloor heating'. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, en vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent overnight accommodation, 10 out of 10. Very neat, clean and comfortable. A friendly and informative welcome from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizmay L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand. Die verblyf was net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige oornag oppad na ons eindbestemming. Die fasiliteite was skoon, netjies, maklik om te vind en die gasvrou is fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Dankie vir die goeie resensie, sien uit om julle weer te ontvang. Groete Lelanie

Heloise N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

100 maal aanbeveelbaar. Uit die boonste rakke. Rustic, netjiese, luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lelanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindley-straat 38, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275081072339 29.133672192732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang