Grazia's Luxury Overnight Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lelanie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Jessica D - Sep 2024
Algehele gradering
Die heel beste heuning maan. Lelanie het ons bitter welkom laat voel.
Stephen P - Sep 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf vir enige reisiger.
Johan C - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Olivia P - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en veilig.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Dankie Olivia
Sien uit om julle weer te ontvang.
Olivia P - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld. Baie veilig gevoel.
Errick C - Jun 2024
Algehele gradering
The stopover in Jaeriaminth.
Sarina F - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Mahomed K - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent overnight accommodation, 10 out of 10.
Elizmay L - Mei 2024
Algehele gradering
Ons sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Lelanie
Heloise N - Mei 2024
Algehele gradering
100 maal aanbeveelbaar. Uit die boonste rakke.
Rinette L - Apr 2024
Algehele gradering
Skoonste en netjieste gastehuis waarin nog geslaap het.
Handrie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie skoon, netjies en pragtig.
Popi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Top of the world.
Nicolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar oorslaap. Plek is pragtig en skoon.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Dankie vir die fantastiese resensie, Nicolien. As my gaste gelukkig is, is ek gelukkig. Julle was sulke lekker vriendelike gaste. Ek sien uit om julle weer te ontvang.
Voorspoed,
Lelanie
Edrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Lekker koekies. Lekker geslaap.
Frances L - Feb 2024
Algehele gradering
Affordable, safe and luxurious.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Thank you for your kind words. I am glad you enjoyed the rooms. It was such a pleasure hosting you and your family.
Blessings
Lelanie
Lynette G - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful overnight stay. Recommend to all family and friends.
Carien A - Jan 2024
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon. Kamers baie mooi. Veilige parkering.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Dankie Carien
Was so lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer te huisves.
Groete
Lelanie
Andries V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Baie dankie, Andries. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Jill V - Jan 2024
Algehele gradering
A great experience.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Thanks so much for the review, Jill. It was awesome to meet you. A happy customer makes me smile. Looking forward to hosting you in the future.
Gerhard P - Feb 2024
Algehele gradering
Dit oornag was uitstekend.
Elretha H - Des 2023
Algehele gradering
Besonders.
Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer
Hallo Elretha
Dankie dat jy Grazia aanbeveel, maar tog baie jammer dat jy voel die kamer was nie waarde vir geld nie asook die netheid (wat vreemd is vir my). Ek sal waardeer as jy kan sê hoekom jy so voel? Die veiligheid verstaan ek ook nie, aangesien dit kamers omhein is met elektriese heining. Asseblief, deel jou gevoel hieroor, ek hoor graag wat my gaste sê, jul opinie is belangrik.
Vriendelike groete
Lelanie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindley-straat 38, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang