Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grazia's Luxury Overnight Rooms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Belinda D
1 nag
5.0
Des 2024

Lelanie kan trots wees op haar juweel van 'n plek! Wow! Wat 'n plek! Ek sal hierdie gastehuis enige tyd vir reisigers aanbeveel, inteendeel ek kan 'n vakansie daarvan maak. Met ons aankoms was Lelanie reeds daar (ek moes haar op hoogte hou van ons aankoms om 18:00, omdat ons voertuig 'n probleem gehad het by Port Shepstone en ons 4 ure vertraag was). Sy het vir ons die lugversorger reeds aangesit. Alles was perfek en nog beter. 'n Pragtige kerspaneel op die voordeur, kersversierings in die eenheid. Die mooi wit beddegoed en badhandoeke met heerlike badprodukte. Alles so pragtig, skoon en netjies. Veilig en rustig! Hoe heerlik om jou koffie, tee, melk en selfs beskuit te kry! Lelanie kan trots wees op haar juweel van 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kimantha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect for an overnight stay. Perfect for an overnight stay! The room had everything we needed and more. The host was friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

'n juweel, ons nuwe halfwegstasie Natal toe. Daar is nie negatiewe nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrinet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beslis die moeite werd! Lelanie was só gasvry. Die kamer en badkamer is ongelooflik mooi, netjies, skoon, luuks en modern, én elke moontlike ding wat jy kan nodig kry, is daar. Dis baie veilig, veilige parkering, en naby aan 'n heerlike restaurant. Sal beslis altyd hier oorbly. Die kamers is nóg mooier as die foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Baie dankie vir jou baie positiewe resensensie, ek lief dit as my gaste gelukkig is. Was so lekker om julle te ontmoet en julle is altyd welkom.

Jessica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die heel beste heuning maan. Lelanie het ons bitter welkom laat voel. Die heel beste verblyf waarvoor ons kon vra. Soveel vriendelikheid, die netheid is ongelooflik. En die kamers slaan jou asem weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte oornag verblyf vir enige reisiger. Baie geluk aan die eienaar van hierdie diamant in Harrismith! Die vakmanskap van die afwerking binne, die smaakvolle versiering en die aandag aan klein maar belangrike detail was vir ons 'n belewenis. Ons het veilig gevoel en ons hondjie was ook welkom. Ons beveel hierdie oornag plek met die grootste vrymoedigheid aan. Ons het in "Blue's Rest" kamer tuisgegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Stephen, baie dankie vir jou besondere resensensie! So dankbaar as my gaste tevrede en gelukkig is. Julle is sulke aangename mense en is altyd welkom.

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en gerieflik. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errick C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The stopover in Jaeriaminth. Everything you need, but at a very high standard. Feel safe, with safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld en veilig. Baie lekker gebly! Plek is baie netjies en regtig asemrowend mooi. Daar is alarms en jy stop binne met jou kar, so veiligheid is nie 'n probleem nie. Baie vriendelike diens ontvang. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Dankie Olivia Sien uit om julle weer te ontvang.

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en waarde vir geld. Baie veilig gevoel. Baie lekker gebly! Plek is baie netjies en regtig asemrowend mooi. Daar is alarms en jy stop binne met jou kar, so veiligheid is nie 'n probleem nie. Baie vriendelike diens ontvang. Regtig waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindley-straat 38, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275081072339 29.133672192732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang