Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grazia's Luxury Overnight Rooms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en gerieflik. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld en veilig. Baie lekker gebly! Plek is baie netjies en regtig asemrowend mooi. Daar is alarms en jy stop binne met jou kar, so veiligheid is nie 'n probleem nie. Baie vriendelike diens ontvang. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Dankie Olivia Sien uit om julle weer te ontvang.

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en waarde vir geld. Baie veilig gevoel. Baie lekker gebly! Plek is baie netjies en regtig asemrowend mooi. Daar is alarms en jy stop binne met jou kar, so veiligheid is nie 'n probleem nie. Baie vriendelike diens ontvang. Regtig waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errick C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The stopover in Jaeriaminth. Everything you need, but at a very high standard. Feel safe, with safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina F
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik en gemaklik. Netjies en skoon, warm water en gemaklik met die 'underfloor heating'. Sal dit vir enige iemand aanbeveel, en vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent overnight accommodation, 10 out of 10. Very neat, clean and comfortable. A friendly and informative welcome from the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizmay L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons sal die verblyf definitief aanbeveel vir enige iemand. Die verblyf was net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige oornag oppad na ons eindbestemming. Die fasiliteite was skoon, netjies, maklik om te vind en die gasvrou is fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Grazia's Luxury Overnight Rooms
Dankie vir die goeie resensie, sien uit om julle weer te ontvang. Groete Lelanie

Heloise N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

100 maal aanbeveelbaar. Uit die boonste rakke. Rustic, netjiese, luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoonste en netjieste gastehuis waarin nog geslaap het. Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. 10 uit 10 vir die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handrie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly, baie skoon, netjies en pragtig. Ons het baie lekker gebly! Dis perfek vir oornag! Baie spasie, alles wat mens nodig het. Dit is verskriklik netjies en skoon en dan nog pragtig ook! Daar is WiFi, Disney Plus en Netflix! Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lelanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindley-straat 38, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275081072339 29.133672192732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang