Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Great White Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Stellargas R
1 nag
5.0
Feb 2024

Rusig, veilig. Ja. Net te kort maar rustig en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Lieflike plek. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies en die ontvangs was baie vriendelik. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Great White Accommodation
Goeiedag Elsabe, Baie dankie dat julle by Great White Accommodation oorgebly het. Hoop om julle binnekort weer te sien! Groete, Mariana

Henrico S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Skoon, ruim, mooi uitsig. Was 'n baie gemaklike eenheid vir vier gaste. Baie ruim, met see-uitsig. Eenheid was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Great White Accommodation
Goeiedag Henrico, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Mariana

Chantel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

They created a relaxing and enjoyable environment. I wanted to take a moment to express my sincere gratitude for the incredible experience I had during my recent stay at your guest house. From the moment I arrived, I was truly impressed by the exceptional level of service and attention to detail. The warmth and hospitality extended by your staff made me feel right at home. The cleanliness and comfort of the accommodations surpassed my expectations, creating a relaxing and enjoyable environment. It's evident that your team goes above and beyond to ensure that guests have a memorable experience. I also want to commend your staff for their professionalism and friendliness. Their dedication to providing excellent service did not go unnoticed, and it greatly contributed to the overall positive atmosphere. The thoughtful touches added an extra layer of charm to my stay. It's evident that your guest house is committed to creating a welcoming and delightful atmosphere for guests. Thank you once again for a wonderful stay. I will undoubtedly recommend your guest house to friends and family and look forward to the opportunity to return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coba U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Pragtig, netjies en gerieflik! Ek het al 'n paar keer gebly by Great White, en dit was nog elke keer wonderlik! Die verblyf en kamers is altyd netjies en skoon. Ek was daar vir 'n sakereis so ek kon nie eintlik baat by die mooi uitsig en ander geriewe nie, maar die woonstelle is wonderlik ingerig vir enige vakansie of wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Great White Accommodation
Goeiedag Coba, Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Great White Accommodation Span

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Heerlike kuier by die see. Goed ingerigte eenhede naby die see. Skoon en netjies, almal baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Great White Accommodation
Corne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Mariana

Estelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Pragtige en rustige verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig en ons is vriendelik ontvang. Mariana is 'n wonderlike gasvrou! Kleinbaai is 'n gem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Great White Accommodation
Goeiedag Estelle, Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang! Groete, Mariana

Nicolene G
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Was heerlik en baie aangename plek. Kombuisware het so bietjie van 'n update nodig veral as mens elke dag kosmaak en kuier. Van die items is regtig oud en of nie prakties nie. Stel voor vir 'n paar glasbakke in verskillende grotes, 'n braai casserole, die braairoosters was horrible. Ons stel ook voor vir 'n tafel en of stoele vir die eenheid 1 se dek wat op die see uitkyk, baie onprakties om swaar stoele uit te dra heeltyd. Verder was alles regtig skoon en so netjies!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Great White Accommodation
Goeiedag Nicolene, baie dankie vir jou terugvoer. Die gastehuis word tans opgegradeer en ons sal verseker aandag gee aan die kombuisware. Dis 'n baie goeie idee om 'n tafel met stoele op die houtdek van eenheid 1 te plaas om die goeie uitsig van die see te benut. Hoop om jul gou weer te sien. Groete, Mariana

Beatrix K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Exceeded our expectations. Value for money. Ligging is perfek. Meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Great White Accommodation
Goeiedag Beatrix, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Alles van die beste. Mariana

Abel C
1 nag
5.0
Okt 2022

Alles was goed. Alles was goed en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b05f44c6533b6c53bdc06120aea7131f02babdd83df943d5257fec0ca81cd87474b89ee2122a432620aafa4f5e525fe8e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 9 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.613756 19.355496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang