Great White Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Stellargas R - Feb 2024
Algehele gradering
Rusig, veilig.
Riaan R - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike plek.
Great White Accommodation se terugvoer
Goeiedag Elsabe,
Baie dankie dat julle by Great White Accommodation oorgebly het. Hoop om julle binnekort weer te sien!
Groete,
Mariana
Henrico S - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, ruim, mooi uitsig.
Great White Accommodation se terugvoer
Goeiedag Henrico,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Mariana
Chantel G - Feb 2024
Algehele gradering
They created a relaxing and enjoyable environment.
Lees meerCoba U - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en gerieflik!
Great White Accommodation se terugvoer
Goeiedag Coba,
Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Great White Accommodation Span
Corne V - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier by die see.
Great White Accommodation se terugvoer
Corne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Mariana
Estelle L - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige en rustige verblyf.
Great White Accommodation se terugvoer
Goeiedag Estelle,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Groete,
Mariana
Nicolene G - Jan 2023
Algehele gradering
Was heerlik en baie aangename plek.
Lees meerGreat White Accommodation se terugvoer
Goeiedag Nicolene, baie dankie vir jou terugvoer. Die gastehuis word tans opgegradeer en ons sal verseker aandag gee aan die kombuisware. Dis 'n baie goeie idee om 'n tafel met stoele op die houtdek van eenheid 1 te plaas om die goeie uitsig van die see te benut.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Mariana
Beatrix K - Des 2022
Algehele gradering
Exceeded our expectations. Value for money.
Great White Accommodation se terugvoer
Goeiedag Beatrix, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Alles van die beste.
Mariana
Abel C - Okt 2022
Algehele gradering
Alles was goed.
Denver E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Mary-ann V - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome, relaxing and enjoyable.
Theunis D - Apr 2021
Algehele gradering
Vreedsaam en ontspannend.
Jan E - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik, vriendelike ontvangs geniet.
Lees meerJaco L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil en netjies.
Lees meerCheri E - Nov 2020
Algehele gradering
Great host, great space and great place!
Trudie T - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Una C - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Aleta G - Jan 2020
Algehele gradering
Alles pragtig netjies. Die bestuurder Dee baie nederige behulpsame mens. Dee se vriendelikheid maak dat jy so tuis voel.
Leandi K - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n wonderlike Kersfeesvakansie. Dee-hulle het uit hulle pad gegaan om die vakansie so lekker moontlik te maak. Die hele plek se geriewe is tops.
Anna Marie E - Okt 2019
Algehele gradering
Genotvol.
Juan E - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerGreat White Accommodation se terugvoer
Dankie liewe Juan vir die wonderlike terugvoer, dit word werklik waardeer. Ek hoop Juan se toon het vinnig gesond geraak en ek verwelkom Schnauzers Ziva en Gite enige tyd! Kom maak gerus weer 'n draai hier in Kleinbaai!
Baie groete en drukkies vir die twee honne-kinners :)
Dee
Meliza C - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in pragtige omgewing.
Great White Accommodation se terugvoer
Baie dankie Meliza vir die pragtige terugvoer. Dit word baie waardeer en was heerlik om julle hier te he! Ons mis al klaar vir Dedrich hier met sy borrelende persoonlikheid. Sal wonderlik wees om julle weer te sien!
Baie groete en bly julle is veilig terug in die Oos Kaap,
Dee
Claire S - Mrt 2019
Algehele gradering
Net een woord: Fantasties!
Josephine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome and friendly service by Dee!
Amaritha M - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë en het voldoen aan ons vereistes vir die naweek.
Kallie V - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Great White Accommodation se terugvoer
Baie dankie Kallie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ek hoop om julle weer in Kleinbaai te sien.
Baie groete aan almal daar.
Nicholas J - Jan 2018
Algehele gradering
Great stay and super hosts!
Great White Accommodation se terugvoer
Thank you Nicholas and Fredine for the wonderful positive review. We would love to have you back and hope we had a wonderful birthday with many blessings to come.
Kindest regards,
Dee and Jason
Ronita B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid en uitstekende diens van bestuur ontvang.
Great White Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ronita vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle in Kleinbaai te verwelkom.
Sien uit na die volgende kuier.
Baie groete,
Dee en Jason
Carlo S - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Ian L - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld. Eenhede het als wat jy nodig het om tuis te voel.
Susan K - Jul 2017
Algehele gradering
Ruim pragtige see uitsig groot slaapkamer. Definitief aan te beveel.
Riette V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik in hierdie ruim huis gebly.
Great White Accommodation se terugvoer
Goeie Dag Riette,
Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om vir ons die wonderflike resensie te los. Dit is baie belangrik vir ons om terugvoering te ontvang. Ons is baie bly om te hoor dat julle die akkommodasie en die area geniet het.
Ons hoop om julle spoedig weer te akkommodeer.
Veilige reise vorentoe.
Groete,
Chantelle
Sonette G - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Great White Accommodation se terugvoer
Beste Sonette
Baie dankie vir die goeie resensie ontvang en die hoë sterre gegee.
Dit is vir ons so lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet en kon lekker rus. Ons hoop om julle vinnig weer te sien en te akkommodeer.
Happy and Safe travels.
Vriendelike Groete
Chantelle
Wicus R - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik en onstappenend.
Bianca B - Des 2017
Algehele gradering
Ons eenheid was fantasties en Dee/Jason het ons baie laat welkom voel in die hartjie van Gansbaai.
Great White Accommodation se terugvoer
Baie dankie Bianca en Timothy, dankie vir die pragtige terugvoer. Ons mis die klein professor'tjie net so baie. Faan, eienaar, het toegestem om heerlik op te knap met wonderlike afstandbeheer hekke ensovoorts. So ons kan nie wag dat julle weer kom kuier nie. Ons wag nou net dat julle permanent aftrek Weskaap toe.
Baie groete, van Jason ook.
Marlo S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en Jami het die beste diens verskaf 24/7 aan ons.
Rudi M - Apr 2017
Algehele gradering
Kom maar weer.
Great White Accommodation se terugvoer
Good Day Rudi,
Thank you for the time you took to review our establishment. We really appreciate the feedback from our guests.
We are happy to hear that you enjoyed the stay and will visit us again. Thank you for the rating.
We look forward to accommodate you again soon.
Happy and safe travels for you and your family.
Best regards,
Chantelle Scholtz
Francien N - Des 2017
Algehele gradering
Die eenhede is baie netjies.
Great White Accommodation se terugvoer
Beste Francien,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en ek hoop regtig ons sien julle weer!
Groete,
Dee Henderson
Bridget K - Mei 2017
Algehele gradering
Great place to visit.
Sonja L - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie, netjiese plek.
Great White Accommodation se terugvoer
Dear Sonja,
Thank you for your positive review and trust that you enjoyed staying with us.
Hope to see you all soon!
Warmest regards
Jamie Gouws
Sonja V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Madré G - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Great White Accommodation se terugvoer
Good day Madre
Thank you for the wonderful review received. This reviews is very important to us and to know our guests are happy and enjoyed the stay.
We hope to accommodate you in the future.
We wish you and your family happy and safe travels.
Best Regards
Chantelle
Ronel M - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker, beveel dit 100% vir enige persoon aan.
Great White Accommodation se terugvoer
Good day Ronel
Thank you so much for the wonderful review received. We are very happy to hear that you enjoyed the stay.
We wish you and your family happy and safe travels.
Best Regards
Chantelle
Mandie V - Feb 2016
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Roxanne H - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantanties!
Margot S - Feb 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld - ideaal vir 'n sakereis of vakansie.
Maxie V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik ruim.
Great White Accommodation se terugvoer
Dearest Maxie,
Thank you so much for your lovely review. We are so happy to hear you enjoyed your stay at our establishment - we hope to accommodate you again in the near future.
Happy and safe travels.
Best Regards,
Chantelle
Reinhard F - Des 2016
Algehele gradering
Baie ruim, gemalik en skoon.
Great White Accommodation se terugvoer
Good Day Reinhard
Thank you for the lovely review received and the wonderful star rating - we wish to accommodate you soon in the near future.
We wish you happy and safe travels.
Best Regards
Chantelle
Lourens S - Apr 2016
Algehele gradering
Daar is genoeg spasie regdeur.
Albertus V - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Great White Accommodation se terugvoer
Dearest Bertus,
Thank you for the time you took to do this lovely review about our establishment.
We look forward to accommodate you soon in the future.
Happy and safe travels.
Best,
Chantelle
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Hermanus P - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en ontvang was regtig great. Hulle het ook Nino, my poedel, toegelaat.
Great White Accommodation se terugvoer
Hi Herman
Baie dankie vir die tyd wat u ingesit het om die lieflike resensie vir ons te los.
Ons is baie bly Nino kon die verblyf saam u geniet. Die eienaars is nog besig met aanbou en reparasies en ek sal n heining definitief onder hul aandag bring.
Ons sien uit daarna om u gou weer by ons te akkommodeer.
Veilig reis.
Groete
Chantelle
Madré G - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik, ons sal weer gaan.
Steven V - Jan 2015
Algehele gradering
Meer as genoeg ruimte vir almal en baie privaat.
Holger M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die plek is goed ingerig vir selfsorg.
Deon K - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Jackie C - Apr 2014
Algehele gradering
Awesome.
Sophia W - Mrt 2014
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat jy nog gehad het was beskikbaar.
Machteld D - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het lekker oorgeslaap!
Mignon L - Jun 2014
Algehele gradering
Home away from home!
Debbie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Very happy with the accommodation
Elmarie P - Sep 2014
Algehele gradering
'n Interessante en baie mooi stuk van die Overberg kuslyn.
Rona S - Des 2014
Algehele gradering
Lekker, maar kon beter.
Dalene V - Aug 2013
Algehele gradering
Die totale pakket was puik!
Nadeema D - Apr 2013
Algehele gradering
It was very pleasant
Brendon P - Des 2013
Algehele gradering
Brilliant place, easy access to everything in the area, thank you
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang