Great White Accommodation
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Great White Accommodation is in die hartjie van Kleinbaai, Gansbaai geleë, net 'n hanetreetjie van die Kleinbaai-hawe af waar die florerende toeristebedryf van Great White Shark Cage Diving en Surface Viewing bedryf word.
Basiese selfsorg word voorsien asook linne en badhanddoeke (bring asseblief jou swem-/strandhanddoeke). Braaigeriewe en onderdak swembad buite vir ons gaste om te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Great White Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang