Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greeff Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lea-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 81 resensies vir Greeff Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Caroline S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Has all the amenities required. Pleasurable stay.

The accommodation was very neat and close to amenities. The host was very accommodating.

Jacolien P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien P

Gerieflik, skoon, veilig, vriendelik.

Oulike plek vir vinnige oornag, verwagtinge oortref.

Anthonie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Very comfortable.

What a lovely place.

Grethe K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grethe K

They will see us again .

Lovely stay. We will definitely be back to stay again.

Maret L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maret L

Gerieflik, ruim, en netjies.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer hier bly. Ons gasvrou het baie moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Die eenheid is ruim en goed ingerig.

Natasha V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Netjies en skoon.

Vreeslik lekker gebly. Alles wat jy nodig het.

Lee-ann B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

A great spot to explore Kimberley from.

A very cleverly designed and well-appointed spot. We just struggled with a lack of pressure in the shower, but the water was hot.

Andries D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Smaakvol gedekoreerde 2. slaapkamer eenheid met veilige parkering naby geriewe.

Gerieflike oornag ervaring in Kimberley.

Drieka L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Lekker ruim plek met als wat jy nodig het.

Puik, baie netjies skoon en lekker ruim, rustig en veilig. Sal vir seker weer daar slaap. Kimberley se water was af en ons gasheer het baie moeite gedoen om te verseker ons het water. Dankie vir julle gasvryheid.

Graham W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W

Perfect stay.

What a little gem. Very neat and tidy, with everything available to make our stay comfortable.

Richard W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Awesome.

I really felt at home, safe and very clean.

Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lekker gerieflik.

Netjies, skoon, alle geriewe, goed gelee.

Johan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Netjies, modern en skoon.

Baie netjiese plekkie, sal weer daar tuisgaan. Die waaier in die spaarkamer kort aandag, baie raserig en los. Water in stort te warm. Ten spyte van die twee uitdagings kan ek hierdie akkommodasie met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Danien D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien D

Greeff akkommodasie is baie netjies en mooi. Daar is 'n heerlike braaiplek.

Ons het baie lekker gebly.

Chantell V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V

Rustige omgewing. Baie netjies.

Baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies en groot.

Marissa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa B

Baie lekker.

Was baie lekker en rustig.

Mike P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Gerieflik skoon en net nice.

Dankie, ons het baie lekker gebly. Die ligging is puik, naby hospitale en winkels. Ek gaan beslis weer daar kuier, en dit voel soos huis.

Ilze R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Netjies.

Was 'n baie lekker oornag stop.

Rita F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita F

Privaat, veilig en gerieflike oornag akkommodasie.

Baie lekker en veilig oorgeslaap. Alles wat nodig was en meer is voorsien. Die plekkie is pragtig geleë en uiters veilig en privaat. Eienaars was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar wil oorbly.

Cowan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cowan M

Tuis

Baie lekker, baie gemaklik, baie privaat.

Clive R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive R

Comfortable stay.

As always, our stay was wonderful albeit very short. The cottage is well equipped and the tenants are attentive.

Deon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Heel gerieflik gebly.

Heel lekker gebly. Plekkie goed ingerig. Die braai is effens klein.

Corline C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corline C

Die plek is toegerus met alles wat jy nodig het.

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Alicia C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia C

Gerieflike verblyf, baie netjies en moderne dekor!

Die verblyf is skoon, netjies en baie gerieflik. Die dekor is pragtig en die kombuis is baie goed toegerus as jy self kosmaak.

Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Skoon, netjies en veilig.

Skoon, netjies en veilig. Bonus vir mense wat dierevriendelike verblyf soek. Ons het heerlik gebly.

Marissa L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L

Lieflik.

Pragtige plek. Ons kom graag weer.

Morne E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E

Baie gerieflik en groot.

Baie vriendelike eienaar. Baie groot en goeie waarde vir geld.

Ilse B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Pragtige en goed toegeruste akkommodasie.

Die akkommodasie is pragtig en smaakvol ingerig. Ek dink net dis meer geskik vir 2 volwassenes met twee of drie kinders. Ek dink lugreëling in elke slaapkamer is 'n goeie opsie. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Die melk in die yskas is baie bedagsaam.

Marianna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Ek het al dikwels in Kimberley oornag, maar hierdie was die eerste keer by Greeff Accommodation. Sal nooit weer op 'n ander plek oornag nie.

'n Baie gesellige woonstelletjie, baie goed toegeruste kombuis. Alhoewel daar nie sonkrag is nie, is daar 'n gas-warmwaterstelsel, gaskookplate en noodligte. Nooit het dit gevoel of ons deur beurtkrag geraak is nie. Die gasheer en gasvrou is vriendelik, die plek is netjies en skoon. Veilige parkeerplek. Die woonstel is privaat van die huis. Daar is ook 'n braaiplek.

Erika D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Besigheidsbesoek.

Alles was skoon en netjies. Groot en ruim. Ek het lekker geslaap en sal weer terug wees.

Lee A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee A

Wow just wow. Dit was 1 van die mooiste plekkies waar ek al ooit tuisgegaan het en die gasvrou was so cute en vriendelik.

Dis 'n vreeslike, oulike plek met oulike eienaars. Ons het Vrydag in gebook en Maandag uit. Dit was 'n wonderlike verblyf. Sal beslis weer daar tuis wil gaan - die keer net ek en my partner dalk.

Shouneez W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shouneez W

Great hospitality.

Accommodation exactly like the pictures.

Tina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Plekkie was baie netjies met vriendelike diens.

Sonkrag is besskikbaar wat baie gerieflik is. Die stort was 'n uitdaging, aangesien dit gas is en net een kraan het.

Billy B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy B

Uitstekend.

Waarde vir geld. Baie netjies.

Lizelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Pragtig, gerieflik en veilig.

Pragtige plek, baie gerieflik met kinders. Veilige parkering, vriendelike ontvangs.

Mariza V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Baie mooi en gemaklik.

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Monique R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Gemaklik, lekker ruim en alles jy benodig.

Ons het oornag vir besigheid met ons kinders. Beddens was warm en gemaklik. Tonie was hulpvaardig en het graag gehelp selfs toe ons 'n krisis ervaar het, het hulle vinnig uitgehelp. Hulle plekkie is pragtig en baie smaakvol toegerus. Sal weer by hulle oornag.

Jp (hansie) V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp (hansie) V

Baie mooi en netjiese eenheid met al die geriewe wat mens kan benodig. Baie vriendelike eienaars.

Hierdie is een van die beste eenhede in Kimberley en Bloemfontein. Ek is baie tevrede en sal beslis in die toekoms altyd daar bespreek.

Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie netjies.

Waarde vir geld. Sal graag weer gaan.

Bruno R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno R

Uitstekende verblyf.

Ons het vir 3 aande oorgeslaap en dit was uiters aangenaam, beveel dit 100% aan.

Pierre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Vind alles in orde en baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasheer het baie moeite gedoen om die verblyf gemaklik te maak.

Susan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Die verblyf was gerieflik, netjies en veilig.

Alles is in 'n 5 km radius om die verblyf. Ideaal vir ons wegbreek-naweek gewees.

Tracey F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F

Awesome.

Great place would use again.

Tracey F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F

Awesome.

It was much better than we thought it would be.

Christo H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Pragtig ingerig, netjies en kinders geniet die bedspasie verskriklik.

Sien sterre.

Abram S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram S

Lekker gerieflik en alles wat nodig is.

Die moeite werd vir 'n rustige en veilige oorslaap.

Adriaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Baie gemaklik en gerieflik.

Baie vriendelike gasheer. Genoeg spasie vir almal gewees. Inboek en uitboek was baie maklik. Sal weer hier bly as ons reis.

Michelle N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Fantastiese diens!

Ons het so lekker gebly. Mooiste plek en baie ruim. Dit het alles wat mens nodig het. Die mense is ook baie vriendelik en behulpsaam. Dit laat mens sommer tuis voel.

Elizabeth G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth G

Baie dankie, baie ekstra moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik en als is reg op 'n daaglikse basis.

5 nagte geslaap. Beveel Greeff Accommodation aan. Veilig en gerieflik. Geen loadshedding!

Tiandi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiandi D

Heerlik en gemaklik naby alles.

Dit was werklik 'n heerlike plek. Filter koffie en 'n stukkie gras vir ons hond sou dit nog beter gemaak het.

Christine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

Veilig en netjies.

Die plekkie is baie snoesig en veilig. Ons het privaatheid gehad. Alles was daar wat mens nodig het. Die plek was skoon en die eienaars was baie aangenaam en het ons tegemoetgekom.

Natasha M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M

Moderne afwerking, veilige parkering, vriendelike ontvangs.

Sal weer daar oorbly. Mooi skoon, alles is byderhand. Die lugverkoeler was welkom aangesien dit baie warm was en word in Kimberley. Vriendelike ontvangs gehad. Ongeveer 850m vanaf 'n PnP en so 3.5km van 'n groot inkopiesentrum.

Julliana L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julliana L

I enjoyed my stay.

The host was friendly.

Ludie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ludie H

Aangenaam en funksioneel.

Baie vriendelike gasheer en dame.

Christiaan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Gerieflike akkommodasie.

Baie lekker plek om by oor te slaap, wat veilig en baie netjies is. Sal dit sterk aanbeveel.

Ria C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C

Baie oulike en netjiese plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly.

Mens kan sien daar gaan baie liefde en moeite in die huisie in, en dit is die oulikste mense. Ons sal weer daar oorslaap as ons eendag weer deur Kimberley reis.

Liezel F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel F

Oornag op pad Kaap toe, wou graag die Groot Gat besigtig.

Stylvol versierde privaat woonstel met alles wat jy mag benodig vir gemaklike verblyf. Vriendelike gashere, maklike in- en uitklok.

Lorraine B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Lieflike plekkie.

Die woonstel is privaat en het álles wat jy moontlik nodig gaan hê. Dankie!

Jalia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jalia M

Lekker area en baie gasvry.

Akkurate voorstelling op die webtuiste.

Lorraine S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Goed ingerig met alles wat nodig is. Veilige parkering. Vriendelike diens.

Clive R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive R

Joyful experience.

The accommodation is more beautiful than the pictures. The host is amazing. We are looking forward to a follow up visit and Greeff Accommodation is now our default accommodation in Kimberley.

Promise M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Promise M

The Greeff family as hosts were very hospitable and friendly, ready to assist and provide information about anything. Very good people.

I will gladly recommend Greeff accommodation to my family and friends wishing to travel to Kimberly. Keep up the great hospitality.

Hanjo S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanjo S

Perfek, netjies.

Perfek, netjies, veilig en alles wat jy nodig het.

Alex H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H

I had a pleasant and comfortable stay.

It was a pleasure to stay at Greeff Accommodation. The owners are friendly, approachable and helpful. They are accommodating and go the extra mile. They are customer-oriented and service-focused; in short, they have a passion for this business and are people-centred. I had most dealings with Lea-Ann, who struck me as being a very kind and gracious hostess. I had all that I needed, and more, in the unit, and the owners have made considerable effort to make their guests' stay comfortable. Greeff Accommodation is conveniently situated and central, with easy access to shopping, eateries, and Kimberley's heritage sites.

Erika L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Netjies, veilig en baie goeie waarde vir geld.

Die woonstel is goed geleë en baie netjies. Ek kon eers baie laat in die aand inklok, maar die eienaars het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer en die sleutels vir my gebring na my konferensielokaal. Uitmuntende diens.

Paul B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Gerieflik.

Greliflik. Vars. Netjies.

Lucas V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V

Julle was baie gasvry.

Julle was baie gasvry.

Maryna S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Huis weg van die huis.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Tonie en Lea-Ann is gasvrye mense. Kan verblyf ten sterkste aanbeveel.

Bianca M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Plek was skoon, netjies en goed ingerig.

Ons was baie tevrede.

Lelanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Wonderlike, vriendelike en aangename verblyf vir ons en ons honde!

Ons het net 1 aand oornag, maar sal beslis langer aanbeveel. Ons en ons worshondkinders is baie vriendelik verwelkom. Daar is aandag gegee aan die kleinste details en die eenheid is warm en tuis. Kar en waentjie was veilig en diere het veilige area op plaveisel gehad om te verken.

Bernice V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V

Pragtige plekkie. Het baie lekker gebly, dankie.

Pragtig skoon, netjies en heerlike warm beddens. WiFi wou nie werk nie, maar ons neem aan die router was af a.g.v. beurtkrag vroeër, so glo nie dis 'n algemene probleem nie. Sal beslis weer hier kom bly.

Rudolf R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R

Veilige parkering, lekker spasie.

Moderne, lieflike plek. Genoeg, veilige parkering, kombuis met alles wat jy benodig. Ontvangs op sy beste. Sal def weer daar gaan bly.

Greeff Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dis heerlik om goeie mense met lekker sin vir humors te ontmoet.

Greeff Accommodation
Adele V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Dit was soos 'n koel briesie op 'n warm somersdag. Baie skoon, netjies, modern en meer as genoeg. Baie veilig gevoel vrou alleen, en sal beslis weer daar kom bly. Dankie julle.

Sien bogenoemde opsomming.

Greeff Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Adele. Dit was so lekker om jou hier te he en hoop in die toekoms kan ons jou gesin ook ontmoet.

Greeff Accommodation
Yolandi R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Baie goed en stylvol ingerig.

Die akkommodasie is baie stylvol en goed ingerig. Nie vreeslik groot nie, maar tog het hulle alles gehad wat nodig is. En ook als wat nodig is vir loadshedding. Die plekkie is ook heeltemal omhein, dit is wel plaveisel en niks gras nie, maar ons hondjie kon darem veilig buite speel en hardloop. Ons het baie lekker buite gebraai en kuier. Lea-Ann was ook baie vriendelik en gasvry.

Etienne P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P

Ons wou 'n dag in Kimberley spandeer om die "sights" vir die kinders te wys. Dus het ons twee nagte by Greeff Accommodation geslaap.

Die plekkie is baie mooi reggemaak met heerlike beddens. Daar is ongelukkig nie 'n tuin vir die kinders om te speel nie, maar ons kinders het die bordspeletjies en die TV met YouTube geniet. Dit voel baie veilig met parkering van die straat af. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en bereid om te help. Hulle het vir ons n generator aangesit tydens die beurtkrag wat ook 'n bonus was. Ons het baie lekker gebly.

Madelize C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize C

Pragtige, gerieflike verblyf met baie vriendelike gashere.

'n Pragtige, goed ingerigte woonstel wat ideaal is vir 'n langer termyn verblyf en is lekker privaat. Oulike braaiplek, ons is selfs bederf met heerlike braaipakke deur Lea-Ann. Die stort se kraan en Wi-Fi het probleme gegee, maar Thonie het sy bes gedoen om dit so gou as moontlik te herstel. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Juanita T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita T

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Akkommodasie soos geadverteer. Sal weer besoek.

Ane N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N

Baie netjies en perfek vir oornag.

Baie gawe mense. Pragtig en gerieflik en baie mooi.

Braam V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Baie aangenaam.

Lugreëling is egter 'n behoefte.

Greeff Accommodation se terugvoer

Baie dankie Braam. Jou eerlikheid word waardeer. Ons het lugreëling ingesit.

Greeff Accommodation
Ocean O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ocean O

Very neat, cute small place. Very modern and private.

Private and secure place, very neat and modern. Enough space for 4 people.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a57f72fa136d8cc1c7ac8bf2bb8f27d8532367b48dc33a627775d4b506a8699283d09e87adeb28530a9ff0049fbdc851fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 5 mense 81 5 1 5 27 George Barrel Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.753664563051 24.739454798229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang