Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greeff Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Greeff Accommodation is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die middel van Hadisonpark, Kimberley en ideaal vir 'n gesin of paartjies.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Daar is 'n stort, wasbak, gasgeiser en toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, YouTube en die volledige DStv-pakket. Daar is gratis WiFi en lugversorging.. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus.

Dié eenheid het 'n privaat ingang asook braaigeriewe en gaste kry veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heining.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Colin P
Saam met vriende
5.0
Relaxing. Good, the accommodation met all our requirements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Tommie B
Besigheidsreis
5.0
Baie netjies en gemaklik. Die blyplek was baie gemaklik en sentraal geleë. Sal definitief weer daar inboek as ek in Kimberley werk.
Nov 2024
Nadea N
Saam met vriende
5.0
Voel soos huis. Heerlik gebly. Pragtige plek, net alles wat 'n mens nodig het.
Nov 2024
Bianca E
5.0
Gevoel soos 'huis'. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons het ons tyd baie geniet.
Nov 2024
Nadine B
5.0
Ons het my dogter se gradeplegtigheid gaan bywoon. Ons het baie lekker gebly, gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ons het weens onvoorsie...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lea-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Greeff Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Barrel 27, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24a57f72fa136d8cc1c7ac8bf2bb8f27d8532367b48dc33a627775d4b506a8699283d09e87adeb28530a9ff0049fbdc851fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 5 mense 92 5 1 5 27 George Barrel Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.753664563051 24.739454798229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang