Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Greeff Akomodasie 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 George Barrel Street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Greeff Akomodasie 2 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Hadison Park, Kimberley. Dit is ideaal vir 'n gesin of paartjies.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n klerekas, met 'n skuifdeur wat na die buite-area lei. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n konveksie-oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit ook 'n drievoudige stapelbed in. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix, YouTube, volledige DStv-kanale en toegang tot Wi-Fi beskikbaar. Die eenheid is baie modern en gerieflik. Die eenheid is op sy eie en baie privaat.

Die eenheid maak oop op 'n privaat braai-boma met buitesitplek, 'n skadu-speelarea vir kinders en troeteldiere, en 'n trampolien. Die eiendom bied veilige skaduparkeerplek vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek met elektriese heining. Greeff Akkomodasie gee die gevoel van huis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lea-Ann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 27 George Barrel Street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 George Barrel Street, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc127ab2c4b7b2238e2e705f45721a737605dacffc1b004adb6b767a620dea856afaa53ce8544f343333b96815d60d151d48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 27 George Barrel Street Hadisonpark 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7537391 24.7395267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789