Greeff Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 152
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jo-ann C - Aug 2024
Algehele gradering
Ruim en rustig.
Craig W - Jul 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Is so bly julle het julle naweek by ons geniet. Julle is verseker welkom terug.
Karoogroete
Elzette & Morné
Annelou V - Jul 2024
Algehele gradering
Gesin wegbreek met ons 4-jarige.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het lekker gekuier by ons.
Karoogroete
Elzette & Morné
Reze K - Jul 2024
Algehele gradering
Gesinsvriendelike plaasverblyf.
Luzanne H - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly, helpful host, beautiful child-friendly farm accommodation.
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks for your kind words, Luzanne. It was our pleasure to host you. It was so nice to see you again and to meet your parents.
Best wishes from Oudtshoorn.
Elzette & Morné
Henry W - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvrye gasvrou en -heer. Prima verblyf. Lieflike omgewing.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie, Henry. En julle is verseker 5-ster gaste. Ons het julle kuier by ons op die plaas vreeslik geniet. Dankie vir al die lekker gesels. Hoop ons sien julle in Augustus vir die Klein Karoo Klassique.
Karoogroete,
Elzette & Morné
Barbara D - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay!
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks for your kind words, Barbara. We would love for you to return next time you visit South Africa. Thanks for being amazing guests. And a special thanks to Morne's little helpers. Best wishes from Oudtshoorn. Elzette and Morne
Werner O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie ruim kamers en huisie. Ligging is perfek.
Jos N - Feb 2024
Algehele gradering
Netjes. Vriendelijke eienaars. Lekkere voelstruisfilet. Een aanrader.
Annatjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gemaklike eenheid net buite die dorp.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie, Mc. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Bly julle het lekker gekuier by ons.
Oudtshoorn Groete
Elzette
Gideon S - Aug 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Alexander S - Mei 2024
Algehele gradering
Delicious meals!
William M - Apr 2024
Algehele gradering
Ideal for families with young children.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you for your kind words, William. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Please visit us again. Best wishes from Oudtshoorn, Elzette & Morné.
Melany G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en beslis die moeite werd. 'n Hoogtepunt van ons reis deur ons mooi land.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Melany. Dis altyd vir ons goed om te hoor gaste het lekker gekuier en gerus by ons. Dit was ons plesier om julle te kon huisves. Kom kuier gerus weer.
Oudtshoorn Groete,
Elzette & Morné
Torsten H - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie, is bly om te hoor julle het dit geniet. Groete, Elzette en Morné
Jan B - Des 2023
Algehele gradering
A wonderful place to stay in Oudtshoorn.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Thanks for your kind words, Jan. We enjoyed having you here. Looking forward to seeing you again. Best wishes from Oudtshoorn.
Mariska G - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Mariska. Is bly julle het lekker gekuier by ons.
Karoogroete, Die Greeffs
Stephanie N - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plaaskuier.
Surita H - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Nicola M - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location, great facilities, loved the ostriches, helpful hosts.
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks for your kind words Nicola. So happy that you enjoyed your stay with us.
Please visit again.
Best wishes from Oudtshoorn,
Elzette & Morné
Alta V - Feb 2023
Algehele gradering
Regte boeregasvryheid.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Alta.
Bly julle het jul oorslaap by ons geniet.
Hoop om mekaar weer te sien.
Karoo groete,
Elzette & Morné
Adike L - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Adike.
Dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te kon hê.
Ons is bly julle het lekker gekuier. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Karoo groete,
Elzette & Morné
Anita G - Jan 2023
Algehele gradering
Great place to experience a farm.
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks for staying with us, Anita, and making us part of your South African memories.
It was only a pleasure to be your host.
Kind regards from the Karoo,
Elzette & Morné
Ernest D - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en mooi.
Lida O - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was presies wat ons na gesoek het. Ons het heerlik gebly. Baie dankie.
Greeff Cottages se terugvoer
Groot plesier Lida. Sien julle weer volgende jaar.
Egner C - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful place.
Adielia A - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik. Lekker ontspan. Sal terugkom.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Adielia, vir jou positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier. Karoogroete. Elzette & Morné
Candice J - Des 2022
Algehele gradering
Best family stay!
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks Sean. You are a lovely family and it was our pleasure to be your hosts. Yes, please visit us again. Best wishes from the Karoo. Elzette & Morné
Deon L - Nov 2022
Algehele gradering
Die twee nagte se verblyf by Greeff Cottage was heerlik en het aan al ons verwagtige voldoen.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Deon. Bly julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Karoo-groete
Elzette en Morné
Annalize B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties en bekoorlik.
Greeff Cottages se terugvoer
Dit was heerlik en ons plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir al die lekker gesels.
Hoop om julle weer (oor 2 jaar) te sien.
Karoogroete
Melicia N - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing and pleasant.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you Melicia. Glad you enjoyed your stay with us. You are such a lovely family to host, it was only a pleasure.
Karli D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Karli. Kom kuier gerus weer by ons.
Karoo-groete
Leon R - Aug 2022
Algehele gradering
Great breakaway, peaceful and quiet.
Greeff Cottages se terugvoer
Bly julle het die lekker koue naweek by ons geniet Leon. Hoop ons sien julle weer.
Karoo groete,
Elzette & Morné
Jochelle O - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plaashuisie, ruim spasie, alles wat mens benodig vir 'n wegbreek!
Greeff Cottages se terugvoer
Altyd lekker om julle te sien Jochelle. Bly julle het weer lekker gekuier.
Sterkte en seën vir julle jaar in Spanje.
Karoo groete
Elzette & Morné
Denzel R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Salomie P - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Salomie. Dit is so lekker om te weet julle het dit geniet. Lekker bak en brou aan jou nuwe resepte.
Karoo-groete, Elzette en Mornè.
Sanja V - Mei 2022
Algehele gradering
Rus.
Greeff Cottages se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Karoo-groete,
Elzette en Mornè
Paulette C - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en plesierig weg van die geraas van die besige wêreld.
Adelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik, rustig.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Adelle, ek is so bly julle het jul vakansieverblyf by ons geniet.
Dit was heerlik om julle hier te hê. Dankie vir die lekker gesels.
Kom kuier gerus weer.
Karoogroete,
Elzette & Mornè
Delene D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry. Dit is ruim met volle DStv, asook lugreëling in leefarea. Slaapkamer het 'n dakwaaier. Sal beslis weer 'n draai maak.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Delene. Dit was ons plesier en is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien as julle in die omgewing vakansie hou.
Karoogroete, Elzette & Mornè
Keith L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Greeff Cottages se terugvoer
Dis 'n groot plesier Keith. Bly julle het die Karookuier geniet. Ons sien julle weer in die winter vir die sneeu en kaggelkuiers.
Johan F - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie gasvry.
Merven G - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Greeff Cottages se terugvoer
It was our pleasure to host you Merven. Please visit us again.
Jasper V - Nov 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid, netjies binne, lekker braai buite met 'n mooi uitsig.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Jasper. Bly julle het dit geniet. Kom kuier weer vir ons as julle in die wêreld is.
Karoo-groete
Elzette en Morné
Clarice D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Greeff Cottages se terugvoer
Bly julle het die stilte geniet, Clarice.
Louis B - Mrt 2022
Algehele gradering
Tops.
Peter T - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks Peter, glad you enjoyed your stay. It was nice to see and host you again. You are a perfect guest. Enjoy your holiday. Hope to see you again.
Anel R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Anel. Was heerlik om julle te ontmoet en is bly julle het lekker gekuier.
Karoogroete,
Elzette & Morné
Etienne B - Jun 2021
Algehele gradering
Hospitable hosts made me feel welcome straight away.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Thanks, Etienne, glad you enjoyed your short stay with us. Thank you for the suggestion. The reason for no candles is safety first. We do get a lot of guests with children of different ages and accidents can easily happen. But we will try and find a genuine paraffin lamp. We tried looking for them in the past as they are not so easy to get anymore. We also love them. Hope to see you again.
Justin D - Mei 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable cottage.
Greeff Cottages se terugvoer
Thanks, Justin. So glad you enjoyed staying over at Greeff Cottage.
Best Wishes from the Karoo,
Elzette.
Kobus P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, rustig. Puik gasvrou, baie lekker plaasatmosfeer naby die stad.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie, Kobus, ek is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer te sien.
Karoogroete,
Elzette en Morné
Kowie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Egte Karoo gasvryheid.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Kowie, dis lekker om te weet julle het jul kuier by ons geniet. Was vir ons ook lekker om julle te ontmoet. Mooi jaar en ons wag vir julle volgende kuier.
Karoogroete, Elzette & Morné
Karen B - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, ongelooflik en ongelooflik lekker.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Karen. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus. Kom kuier asb weer. Karoogroete, Elzette & Morné
Rikus V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker, kalm, en rustig.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Rikus, dis lekker om te hoor julle het dit geniet.
Dankie dat julle jul vakansie by Greeff Cottage tuisgegaan het. Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê. Karoogroete, Elzette en Morné.
Jan D - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was op pad terug huis toe.
Ellen D - Feb 2021
Algehele gradering
Veilige, netjiese verblyf.
Gerda S - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goed ingerig.
Lees meerSerepta L - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was nogal 'n koue aand maar ons gasheer- en vrou het warm harte! Karoo-gasvryheid op sy beste.
Greeff Cottages se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet en 'n plesier om julle te kon huisves. So bly julle het die kort kuier geniet. Maak gerus weer so.
Karoogroete, Elzette & Morné
Blake S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het Greef Cottage baie geniet.
Karin W - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, van aankoms tot vertrek.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Karin vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het julle tydjie geniet by ons. Mooi jaar, hoop ons sien julle weer.
Karoogroete, Elzette & Morné
Clive G - Des 2020
Algehele gradering
It was so amazing and awesome.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Thank you so much Clive. And if Lekkeslaap had the option to rate guests, I would have given you 5 stars. It was our pleasure to host you. Thanks for staying at Greeff Cottage and we hope to see you back.
Blessings, Elzette & Morné
Liza N - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik. Kon heeltemal ontspan. Groot eenheid met baie spasie vir almal.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Liza vir jou positiewe terugvoer. Julle moet die res van julle vakansie geniet. Seën en voorspoed vir 2021.
Jonathan W - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful stay. Everything was so clean.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you, Jonathan. We are glad you enjoyed your stay. Please come again.
Blessings and best of luck for 2021, Elzette and Morné.
Jo-anne D - Okt 2020
Algehele gradering
Huge, well equipped for kids.
Elaine S - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Daar is nie genoeg woorde om die asemrowende ervaring te beskryf nie.
Greeff Cottages se terugvoer
So bly julle het julle vakansie by ons geniet, Elaine. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir al die lekker gesels. Hoop om julle weer te sien.
Karoogroete, Elzette & Morné
Nico S - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies en baie rustig.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Nico. Kom kuier gerus weer. Karoogroete, Elzette & Morné
Lyzette V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Lyzette. Kom kuier gerus weer.
KarooGroete,
Elzette & Morné
Elsabé S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik. Kan plek vir seker aanbeveel.
Irida S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige. vriendelike plaasatmosfeer!
Stiaan J - Des 2019
Algehele gradering
Puik, vriendelik, gemaklik, waarde vir geld.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Karoogroete,
Morné & Elzette
Thomas F - Des 2019
Algehele gradering
As ek 6 uit 5 sterre kon gee, sou ek!
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Thomas, bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Karoogroete
Elzette & Morne
La B - Des 2019
Algehele gradering
Verbasend om alles te kry wat op die webwerf gewys word.
Lees meerElmien S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasies en wonderlik.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Elmien,
Baie bly julle het die week by ons geniet. Julle is gaste wat enige iemand sal wil huisves; bedagsaam, vriendelik en baie netjies. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Karoogroete
Morné & Elzette
Eugene D - Okt 2019
Algehele gradering
Great stay.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you Eugene. We hope to see you again next year.
Best Wishes from the Karoo, Morné & Elzette
Madre K - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie ligging en lekker ruim, gemaklike verblyf!
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Madré, vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons op die plaas te hê. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete uit die Karoo, Elzette en Morné.
Jan P - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging buite die dorp op die plaas wat jou rustigheid bied met vriendelike mense wat jou welkom laat voel.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Jan. Dit was heerlik om julle hier te hê vir julle wegbreek vakansie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle weer.
Greeff Cottage Groete, Elzette en Morné.
Carrol M - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Carrol. Dit was heerlik om jou en Werner te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Elzette en Morné
Elta V - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Greeff Cottages se terugvoer
Dit was 'n groot plesier. Was heerlik om julle te ontmoet. Ja, kom kuier asb weer as julle in die omgewing is. Geniet julle vakansie.
Karoogroete,
Elzette & Morné
Misha D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker op die plaas.
Greeff Cottages se terugvoer
Ek is bly julle het jul naweek by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete, Elzette en Morné.
Mario V - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Mario. Dit was vir ons heerlik en 'n plesier om julle te huisves. Dankie vir die lekker kuier en gesels. Ons sien julle verseker weer.
Karoo-Groete, Elzette, Morné en kinders.
Maurice G - Mei 2019
Algehele gradering
It was just what we were looking for.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net wat ons wou gehad het.
Dit was skoon, modern en net uit die dorp op 'n rustige plaas. Ons het alles gehad wat nodig was en sal beslis Greeff Cottage aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike tyd!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you Maurice. We enjoyed hosting you and I am glad to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Elzette & Morné
Morne G - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Morné. Sien uit na julle vlg kuier by ons. Groete, Elzette & Morné
Marna F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese ruim kothuis op die plaas.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie, Marna. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het dit geniet.
Seënwense vir julle gesin.
Groete,
Elzette en Morné
Elsa P - Mrt 2019
Algehele gradering
As ek Oudshoorn besoek sal ek geen ander plek wou bly nie.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie. Is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom hier by ons, so ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.
KarooGroete, Elzette
Anna-marie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Sharlene W - Feb 2019
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Greeff Cottages se terugvoer
Was heerlik om jou ouers te huisves, Sharlene. Baie bly dat hulle lekker gekuier het. Groete vir hulle. Elzette & Morné
Tessa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Hartlike mense, pragtige, skoon en netjiese verblyf, eenhonderdpersent aanbeveelbaar!
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Tessa. Dis lekker om te weet julle het julle tydjie by ons geniet.
Groete,
Elzette
Stephan S - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker gebly!
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Stephan,
Dit was heerlik om julle hier te hê. Dankie vir die lekker gesels, julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Julle is puik gaste, en altyd welkom as julle weer lus het vir 'n bietjie warmte.
Groete,
Elzette and Morné
Karin H - Jan 2019
Algehele gradering
Cottage completely suited our needs - right side of town to get to start of Attakwas MTB and had everything we needed.
Greeff Cottages se terugvoer
Dear Karin,
It was our pleasure to host you and we are happy that you had a comfortable stay.
Hope to see you in the future again.
Kind Regards,
Elzette and Morné
Karin R - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Karin, is bly julle het dit geniet. Was vir ons lekker om julle familie te ontmoet en ek is bly julle het verlief geraak op die Karoo omgewing, want dit beteken julle gaan weer kom kuier. Mooi jaar. Groete, Elzette & Morné
Werner H - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome place to stay. I'll definitely stay there again.
Greeff Cottages se terugvoer
Julle was fantastiese gaste om te huisves. Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien as julle die mooie Karoo besoek. Groete, Elzette & Morné
Carin H - Des 2019
Algehele gradering
Ons verblyf by Greeff Cottage was heerlik - baie dankie vir julle moeite om ons welkom te laat voel.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Carin. Dit was heerlik en ons plesier om julle te huisves.
Groete, Elzette & Morné
Edith N - Des 2019
Algehele gradering
Enjoyable, relaxing.
Judith M - Mrt 2019
Algehele gradering
Very spacious and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ruim en gerieflik.
Daar's 'n plaas in Oudtshoorn waar ons saam met die volstuise gebly het. Ons was daar vir 'n dag of sewe en het die stukkie paradys geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you for your kind words, Judith. How nice it was to meet you, host you and get to know you a little bit.
Best of luck with your writing and hope to see you again.
Kind regards,
Elzette
Hendrik A - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, Elma as gasvrou uitstekend.
Soreta V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Soreta. Is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Karen L - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful hostess!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike gasvrou!
Ons het ons verblyf behoorlik geniet! Ons gasvrou was lieflik en die plaas lekker en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you, Karen. I am so glad you enjoyed your stay. It was really nice to meet your family.
All the best to you.
Regards,
Elzette
Lynette S - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en akkommodasie skoon netjies en mooi ingerig en eienaars baie vriendelik en gasvry.
Greeff Cottages se terugvoer
Beste Lynette,
Dit was net 'n plesier. Julle was spesiale gaste. Ons hoop ons sien julle gou weer vir 'n langer kuier.
Groete,
Elzette en Morné
Marita G - Des 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike, rustige plaaservaring, vriendelike en gasvrye eienaars.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marita. Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon huisves.
Julle is verseker altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Elzette en Morné
Annamarie D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Greeff Cottages se terugvoer
Dit was vir ons net 'n plesier en dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Baie bly dat julle dit geniet het. Dankie dat julle by ons bespreek het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Elzette & Morné
Kristin N - Okt 2018
Algehele gradering
Visit a real ostrich farm.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you Kristin. We enjoyed having you here on the farm, and we hope to see you again on your next trip to S.A. Best regards, Elzette and Morné.
Louis D - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Greeff Cottages se terugvoer
Baie bly julle het lekker gekuier by ons Louis. Was vir ons net 'n plesier. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete,
Elzette
Sue D - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderful stay and will be back.
Greeff Cottages se terugvoer
Thank you Sue. So glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.
Kind Regards,
Morné & Elzette
Quintin V - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en waarde vir geld.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Dankie Quintin, ons is bly julle het jul vakansie by ons geniet. Was heerlik om julle te ontmoet en te leer ken.
Ons hoop om julle weer hier by ons op die plaas te sien.
Groete, Morné & Elzette
Minda B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gesellige atmosfeer en woning.
Hettie B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Ryza S - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye en vriendelike mense en lekker rustige plaasverblyf.
Greeff Cottages se terugvoer
Om julle te kon ontmoet en te huisves, was vir ons net 'n plesier en voorreg. Ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering en onthou dat julle altyd welkom is by ons.
Klein Karoo-groete, Morné en Elzette.
Ria N - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed geleë en ongelooflike gasvrye gasheer en gasvrou.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Morné en Elzette
Lourens B - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlikke rustige plaaslewe.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Is baie bly julle het dit geniet by ons. Dit was ons voorreg om julle te huisves.
Seengroete, Morne & Elzette
Jm P - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese, vriendelike diens
Johan D - Jul 2018
Algehele gradering
Verfrissend en rustig.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Johan, ons is bly julle het lekker gebly en julle is altyd welkom.
Groete, Elzette
Corrie M - Feb 2018
Algehele gradering
Ongeloof rustig, netjies en vriendelike gasheer en gasvrou.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Mornè en Elzette
Maryke F - Apr 2018
Algehele gradering
Die gasvryheid en behulpsaamheid is tops!
Adri V - Des 2018
Algehele gradering
Baie basies, maar netjies en skoon.
Martie V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Martie. Is bly julle het dit geniet by ons. Voorspoed en seen vir 2018. Groete, Morne en Elzette.
Charleen J - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en veilig.
Adriana V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Adriana, ons is bly julle het lekker gekuier. Dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te kon huisves. Geniet die res van jul vakansie is Suid-Afrika. Ons sien uit na julle kuier by ons volgende jaar.
Groete,
Morne en Elzette
Lynette V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en die eienaars het in die oomblik van ons aankoms ons vriende geword.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons altyd lekker as gaste hier aankom en as vriende hier wegry. Hoop die res van julle vakansie saam met julle Duitse vriende was ook aangenaam. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete, Morne en Elzette
Sunette P - Okt 2017
Algehele gradering
My son asked me after our first night: "Is this our new house?". I said no and he was very disappointed. He asked if we can come and visit again.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Sunette, ek so bly julle het die kort kuiertjie geniet. Liewe klein kind, kon sien hy geniet hom gate uit. Gee hom asb 'n stywe drukkie. Ons hoop om julle weer te sien vir 'n langer kuier. Groete, Morne en Elzette
S V - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Chris F - Sep 2017
Algehele gradering
Puik perseel en atmosfeer.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Chris. Dit was vir ons net 'n plesier om julle te kon huisves. Ons is bly julle het die naweek geniet. Hoop ons sien julle gou weer vir die volgende fietsrybyeenkoms en/of wegbreeknaweek.
Groete van die Klein Karoo,
Morne en Elzette
Thomas B - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Thomas.
Dit was nog altyd my wens dat gaste moet ontspan, tuis voel en die plaas en ons pragtige Karoodorp geniet. Julle was werklik 'n voorbeeld van gaste wat net weer batterye kom herlaai het. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg om julle te huisves. Sterkte en seën met die boerdery. Ons hoop julle kom kuier weer by ons.
Groete,
Elzette
Maureen D - Jul 2017
Algehele gradering
Familieverblyf aan te beveel.
Greeff Cottages se terugvoer
Ons is werklik bly julle het die kuier by ons geniet. Was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels. Ons sal beslis kom inloer as ons julle mooi Weskus besoek.
Groete, Morne & Elzette
Lee-ann S - Jun 2017
Algehele gradering
Hidden gem!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hidden gem!
Wow! I'm too scared to tell people how great Greeff Cottage is, because what if there's no availability when we want to stay there next time. From the moment we booked until we drove away very slowly it was fantastic! Greeff Cottage has everything you need and more. The place is actually a big place, too big for 2 people. My heart was sore when we started to pack up and head home. From the very beginning we wat home on the farm and in the house. Thanks, Elzette and Morne, for your hospitality and for the great visit to your farm. We look forward to the next time we explore your beautiful town.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Greeff Cottages se terugvoer
En dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en julle hier te huisves, Lee-Ann. Is so bly julle het die plaas en ons pragtige dorp geniet. Die meer as 2000 foto's wat jul kon neem, is seker die stille bewys daarvan ne. Is spyt die tyd was te min om na die foto's te kyk, maar definitief volgende keer. Julle is altyd welkom by ons as julle wil vlug van die stad se gewoel of 'n foto-naweek beplan saam met vriende.
Groete van die mooie Karoo, Elzette
Ananda V - Feb 2017
Algehele gradering
Egte Karoo-gasvryheid.
Gerhardus H - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Goeie ontvangs. Plek mooi skoon en alles is daar wat nodig is vir mens se verblyf.
Hennie O - Sep 2017
Algehele gradering
'n Rustige atmosfeer.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die kuier geniet. Verseker sien ons julle weer. Ons het mos 'n afspraak vir 'n braai gemaak nadat ons so lekker resepte uitgeruil het.
Groete, Morne & Elzette
Juan B - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer met al die geriewe.
Greeff Cottages se terugvoer
Dankie Juan. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete, Elzette
Lourens S - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik met die vriendelikste, hulpvaardigste mense.
Magda K - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, vriendelike eienaars, lekker gerus, sal weer kom.
Lees meerGreeff Cottages se terugvoer
Vir ons was dit net 'n plesier om julle hier te kon hê. Baie dankie vir die lekker gesels. Ons sien baie uit daarna om julle net na Kersfees weer by ons op die plaas te ontvang. Die kleintjies gaan so lekker speel en swem.
Seën en voorspoed vir die oorblywende paar maande tot ons mekaar weer sien.
Groete, Morne en Elzette.
Jan H - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, spasie, gasheer en -vrou wat omgee.
Greeff Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Dit was lekker om julle hier te hier. Ons hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Robert B - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker rustig, perfekte plek om te oornag of 'n naweek as mens Oudshoorn wil verken.
Jacques K - Des 2016
Algehele gradering
Elzette/Morne is oorlaai met vriendelikheid.
Greeff Cottages se terugvoer
Jacques, ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet sowel as die omgewing. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels. Ons wens jou baie seën en voorspoed vir 2017. Ons hoop ons sien julle weer. Karoo groete.
Kobus V - Des 2016
Algehele gradering
Perfek!
Greeff Cottages se terugvoer
Kobus, ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons wag vir jul volgende, langer, kuier. Groete
Sanél S - Des 2016
Algehele gradering
'n Heerlike rusplek vanwaar jy die omgewing kan verken.
Greeff Cottages se terugvoer
Baie dankie Sanel, ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons hier in mooie Oudtshoorn te sien.
Corrie H - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike, netjiese eenheid met als wat jy nodig het. Gasvrye ontvangs.
Carla M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Marisa K - Aug 2016
Algehele gradering
Elzette en Morné verseker 'n perfekte Oudtshoorn ervaring!
Carin C - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike, netjiese gasvryheid.
Lida S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter vra nie.
Lees meerRonel U - Mrt 2016
Algehele gradering
Excellent value for money, neat, tidy and comfortable.
Festha E - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars.
Gerhard V - Okt 2016
Algehele gradering
Familievriendelik, skoon en vriendelike gasheer.
Lees meerJean-pierre B - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerWilana H - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Baie rustige en veilige omgewing vir die hele gesin!
Gerrit J - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Morne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfek vir klein kinders.
Johan K - Apr 2016
Algehele gradering
Great stay.
Ian F - Des 2016
Algehele gradering
Very pleasant with fantastic hosts.
Greeff Cottages se terugvoer
Dear Ian & Marlize, it was so nice to meet you. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you in the near future.
Maulene G - Des 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik, rustig en pragtig!
Greeff Cottages se terugvoer
Dit was vir ons aangenaam en 'n plesier om julle gesin by ons te ontvang. Is bly julle het dit geniet en dat julle Oudtshoorn geniet het.
Gert K - Des 2015
Algehele gradering
Vreedsaam.
Pieter K - Des 2015
Algehele gradering
Baie goed.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinessville Plaas, Rooiheuwel, 8 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang