Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greeff Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jo-ann C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ruim en rustig. Ek het Oudtshoorn kom besoek vir die Klein Karoo Klassique. Elzette het my met aankoms ontmoet en het my met so veel vriendelikheid verwelkom. Die Lentelus Cottage is ruim en netjies, en die perseel is rustig en veilig. Daar is 'n kort stukkie grondpad wat gery moet word om by die adres uit te kom, maar die pad is mooi versorg en 'n gewone motor sal glad nie sukkel nie. Ek sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Asemrowend. Ons is van Montagu en was ons eerste keer in Oudtshoorn. Ons verblyf by Greef Cottages was baie aangenaam, dit was net te kort. Sal beslis weer gaan vir langer. Dankie Greef Cottages.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Is so bly julle het julle naweek by ons geniet. Julle is verseker welkom terug. Karoogroete Elzette & Morné

Annelou V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gesin wegbreek met ons 4-jarige. Baie lekker gekuier op die volstruisplaas met baie speelplek binne en buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Baie dankie. Bly julle het lekker gekuier by ons. Karoogroete Elzette & Morné

Reze K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gesinsvriendelike plaasverblyf. Baie lekker, gesinsvriendelike plaasverblyf. Rustige atmosfeer en die eenheid het alles wat mens nodig het. Speelkamer 'n groot bonus vir die kleintjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Friendly, helpful host, beautiful child-friendly farm accommodation. Very hospitable and helpful hosts, comfortable accommodation with ample space and extremely child-friendly. The attention to detail and little extras are a bonus. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Thanks for your kind words, Luzanne. It was our pleasure to host you. It was so nice to see you again and to meet your parents. Best wishes from Oudtshoorn. Elzette & Morné

Henry W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvrye gasvrou en -heer. Prima verblyf. Lieflike omgewing. Dit was heerlike akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Baie dankie, Henry. En julle is verseker 5-ster gaste. Ons het julle kuier by ons op die plaas vreeslik geniet. Dankie vir al die lekker gesels. Hoop ons sien julle in Augustus vir die Klein Karoo Klassique. Karoogroete, Elzette & Morné

Barbara D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing stay! Our stay was just amazing! Everything was perfect: the big, clean house, the friendliness of our hosts, the ostrich farm on which we were allowed to walk around and help feeding the ostriches, and the location. Just a perfect stay and we want to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Thanks for your kind words, Barbara. We would love for you to return next time you visit South Africa. Thanks for being amazing guests. And a special thanks to Morne's little helpers. Best wishes from Oudtshoorn. Elzette and Morne

Werner O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie ruim kamers en huisie. Ligging is perfek. Ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjes. Vriendelijke eienaars. Lekkere voelstruisfilet. Een aanrader. Ons het baie lekker gebly. Heerlik op die voelstruisplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie gemaklike eenheid net buite die dorp. Baie lekker eenheid wat baie goed toegerus is. Eienaar baie gasvry en kos wat jy daar kan bestel is heerlik. Lekker op die plaas gevoel met die volstruise by jou voordeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Baie dankie, Mc. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Bly julle het lekker gekuier by ons. Oudtshoorn Groete Elzette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinessville Plaas, Rooiheuwel, 8 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA629a725f3d57f8e4b16a892880f6e3fe1ff747d091322c4aa43792b48fd2b94b82319a6df7323d8b6ff206e06071be2d3b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 Guinessville Farm Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.61904411875 22.299038171769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang