Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greek Style Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-weg 30, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Greek Style Retreat is 'n pragtige vakansiehuis in Pearly Beach, 'n skilderagtige kusdorpie 20 km vanaf Gansbaai. Die rustige dorpie is die ideale bestemming vir 'n rustige naweekwegbreek en spog met lang stukke sandstrande, uitstekende walviskykgeleenthede en 'n aantal buitelugaktiwiteite om te geniet.

Dié Grieks-geïnspireerde huis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapbanke word voorsien om 2 kinders te akkommodeer. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Buite sal gaste 'n braai-area sowel as 'n eetarea vind.

Doendinge om in Pearly Beach te geniet, sluit swem, branderplankry, perdry, voetslaan, duik en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Christina
Elizabeth ...

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ridge-weg 30, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greek Style Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-weg 30, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvIHucqgFCjulBhvWflzjGD9Sb1mnKOGJDBl2Iv20vY0M6vbqxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 30 Ridge Way Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-19:00 11:00 -34.662811921537 19.497429770535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang