Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Door Cottage - Venus Street

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Magrietha C O
1 nag
5.0
Okt 2022

Ons het lekker geslaap. Ons was 'n familiegroep van 6 volwassenes wat 'n troue bygewoon het buite Parys. Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang wat ook moeite gedoen het om die een enkelbed in die kamer vir ons in die sitkamer in te skuif om almal te akkommodeer. Die ligging is stapafstand van Bree-straat. Daar is beams buite die huis vir sekuriteit. Dit is nie modern nie, maar skoon, netjies en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantastic. Good golfing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Sean Thank you for your excellent rating you gave Green Door Venus St Really appreciate your contribution towards a good review. Kind Regards

Fred H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie lekker gewees. Goeie ligging. Sal graag WiFi wou gehad het, anders alles daar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Baie gemaklik en heerlike ondervinding. Skoon plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Thomas Dankie vir jou lieflike boodskap.Ek het die kort kuier om die kombuis tafel ook geniet saam met julle .Weet julle is altyd weer welkom. Groete tot weersiens Milinda

Annemarie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2019

Soos jou eie huis. Baie netjiese, skoon en gerieflike blyplek. Goed ingerig met lekker buite kuierplek. Baie vriendelik verwelkom. Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Annemarie, Baie dankie vir n mooi resensie! Julle was n oulike groep vriendinne en Ek Sal julle graag weer by Venus St Huis Ontvang Groete, Milinda

Tielman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Baie ruim en netjies! Baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Tielman Dankie vir julle waardering. Julle is altyd weer welkom.

Nico & Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Bevredigend. Beddens uitstekend. Indien badkamers gedeel moet, sou daar 6 mense deel, en sal dit baie klein wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Nico en Marie Baie dankie vir julle kommentaar . Ek is bly om te verneem dat julle goed gebly Het . Geniet Die Reis deur Suid Afrika en n Veilige terug Reis na Namibia Groete Milinda

Ellen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2017

Heerlike verblyf in Parys. Ruim huis met baie speelplek vir kinders. Jul sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Ellen, Jou kommentaar word Baie Waardeer . Julle is altyd weer Welkom Vriendelike Groete Milinda

Hilda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Lekker gerus. Baie netjies, ruim en goed toegeruste huis. Diens van Milinde en Robbie is baie goed, vriendelik en hulpvaardig. Gaan beslis weer daar kuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Beste Hilda, Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons het julle kuier en ondersteuning sommer baie waardeer. Vriendelike groete, Milinda

Carina S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2017

Uitstekend! Pragtig, netjies en baie goed toegerus. Baie vriendelikke ontvangs. Sal definitief weer gebruik maak van die verblyf in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Cottage - Venus Street
Hi Carina Dit was baie gaaf om jou en jou familie te kom ontmoet! Baie dankie vir jou waardering, ons gee al die afgelope 14 jaar ons beste vir ons gaste en is bly wanneer hulle dit raak sien. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike Groete Milinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Milinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-straat 26, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOGNjYmRlLWQ0NzItNDAzYy1iYmE2LTg1Njc1ODcyZjM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 26 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.896716215886 27.460142813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang