Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Door Guest Cottage - Loop Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Milinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Green Door Guest Cottage - Loop Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F

Great for a short break.

It is a quaint old cottage so do not expect 4-star modern accommodation. Very clean and comfortable. No WiFi, but hotspot worked well. Nice enclosed and safe garden if leaving dogs outside. Only 1 bathroom had a shower, but as a family we could organise around that.

Landi J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi J

Rustig en netjies.

Baie skoon en netjies, vriendelike diens ontvang. Sal weer daar gaan bly.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe review.
Ek sal julle ook graag weer as gaste wil ontvang. Julle vriendelikheid is 'n groot plus en julle het die huis so netjies agtergelaat, ek kon nie glo daar het mense gebly nie.

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cedric D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric D

Guest were very helpful and friendly.

Only problem is the water and electricity that comes from municipality.

Theresa L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Baie aangenaam, netjies, sal weer daar kuier.

Als wat mens nodig het en baie netjies.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Dit was baie gaaf om julle te kon ontmoet Theresa.
Jou positiewe kommentaar word baie waardeer.
Vriendelike Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Ihette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ihette S

Alles was heel gerieflik.

Daar is ontsettend baie vlieë. Die plekkie kan ook 'n bietjie opknapping geniet. Veral die tuin kort aandag. Dit het egter alles wat mens benodig. Omdat ons net twee gaste was, was die koste bietjie hoog vir wat ons gekry het. Die gasvrou wat egter hulpvaardig en gasvry.

Hannes S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Baie netjies, goeie waarde vir geld!

Die verblyf is absoluut ideaal geleë, skoon en netjies. Ek was baie vriendelik ontvang alhoewel ek 'n bietjie later as die geadverteerde inklok yd gearriveer het. Baie dankie aan almal!

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar, Hannes.

Vriendelike groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Bernadette O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette O

Baie rustig.

Melinda het my ontvang en was baie vriendelik. Die plekkie is lekker cosy en ek het baie lekker gebly.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Hi Bernadette,
Dit was sommer baie gaaf om julle te kon ontmoet. Dankie vir die kommentaar.
Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Ockert V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V

Fantasties.

Baie netjiese kothuis, skoon, vriendelike ontvangs.

Lizette B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B

Very friendly and accommodating.

Will definitely visit again.

Marius D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Presies wat ons wou hê.

Ons wou bekostigbare verblyf vir die naweek hê en ons het alles gekry wat nodig was. Netjies en skoon en naby alles in Parys.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Beste Marius,

Baie dankie vir jou kommentaar en die ondersteuning, dit word waardeer. Julle is altyd welkom hier!

Vriendelike groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Sanra B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanra B

Pragtige snoesige huisie met alles wat 'n mens nodig het.

Sal te enige tyd aanbeveel. Dit is 'n huisie wat soos 'n warm kombersie knus om jou vou.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar Sanra. Dit word baie waardeer. Jou beskrywing van die Green Door huisie is baie raak. Ek sou nie 'n beter beskrywing kon gee nie. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Milinda

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Marli G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli G

Was 'n fantastiese naweek weg in Parys. Sterk aanbeveelbaar!

Baie lekker en gawe mense. Het dit baie geniet.

Jan B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Vriendelike ontvangs, netjiese verblyf.

Ons was tevrede met die ontvangs en die huisie oor die algemeen, daar was net 'n slegte reuk wat onaangenaam was tydens ons verblyf. Dit wil voorkom asof die reuk van klammigheid is.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Hi Jan

Ons waardeer jou kommentaar . Dit is werklik 'n jammerte dat julle hele ervaring nie goed was nie. Ons het die probleem self ontdek. Gedurende die winter wanneer dit so koud raak in Parys gebeur dit dat waterpype soms bars of lek. Ons het n kol in die een muur ontdek waar 'n pyp gelek het. Volgende keer as julle weer besluit om Parys toe te kom is ons bereid om julle n 10% afslag te gee vir die ongerief wat julle ervaar het.

Vriendelike Groete

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Johan D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Goeie waarde vir geld in ag genome die gerief en gemak van Green Door.

Goeie, vriendelike ontvangs en toegerus met alle basiese geriewe om verblyf vir die besoeker gemaklik te maak.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir jul kommentaar, dit word beslis baie waardeer.

Vriendelike groete,
Milinda

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Riaan B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Nice verblyf vir 'n wegbreek.

Vriendelike ontvangs. Alles wat nodig was, was daar. Gerieflike beddens, badkamers, pakplek en kombuis.

Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer

Baie dankie Riaan vir jou positiewe kommentaar! Dit was gaaf om jou en jou dogter te ontmoet.

Green Door Guest Cottage - Loop Street
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZGU3ZTlmLWY1ZDAtNDFhNC05NTE4LWZjMWRmOWYzY2Y1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 17 Loop Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.910892 27.449605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang