Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Door Guest Cottage - Loop Street

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Louise F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Great for a short break. It is a quaint old cottage so do not expect 4-star modern accommodation. Very clean and comfortable. No WiFi, but hotspot worked well. Nice enclosed and safe garden if leaving dogs outside. Only 1 bathroom had a shower, but as a family we could organise around that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en netjies. Baie skoon en netjies, vriendelike diens ontvang. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Guest Cottage - Loop Street
Baie dankie vir jou positiewe review. Ek sal julle ook graag weer as gaste wil ontvang. Julle vriendelikheid is 'n groot plus en julle het die huis so netjies agtergelaat, ek kon nie glo daar het mense gebly nie.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cedric D
Lang verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2022

Guest were very helpful and friendly. Only problem is the water and electricity that comes from municipality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Baie aangenaam, netjies, sal weer daar kuier. Als wat mens nodig het en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Guest Cottage - Loop Street
Dit was baie gaaf om julle te kon ontmoet Theresa. Jou positiewe kommentaar word baie waardeer. Vriendelike Groete Milinda

Ihette S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2020

Alles was heel gerieflik. Daar is ontsettend baie vlieë. Die plekkie kan ook 'n bietjie opknapping geniet. Veral die tuin kort aandag. Dit het egter alles wat mens benodig. Omdat ons net twee gaste was, was die koste bietjie hoog vir wat ons gekry het. Die gasvrou wat egter hulpvaardig en gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes S
1 nag
5.0
Jan 2019

Baie netjies, goeie waarde vir geld! Die verblyf is absoluut ideaal geleë, skoon en netjies. Ek was baie vriendelik ontvang alhoewel ek 'n bietjie later as die geadverteerde inklok yd gearriveer het. Baie dankie aan almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Guest Cottage - Loop Street
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar, Hannes. Vriendelike groete, Milinda

Bernadette O
Kort verblyf
4.8
Nov 2019

Baie rustig. Melinda het my ontvang en was baie vriendelik. Die plekkie is lekker cosy en ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milinda
Green Door Guest Cottage - Loop Street
Hi Bernadette, Dit was sommer baie gaaf om julle te kon ontmoet. Dankie vir die kommentaar. Groete Milinda

Ockert V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Fantasties. Baie netjiese kothuis, skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Very friendly and accommodating. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Milinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZGU3ZTlmLWY1ZDAtNDFhNC05NTE4LWZjMWRmOWYzY2Y1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 17 Loop Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.910892 27.449605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang