Green Door Guest Cottage - Loop Street
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Milinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Louise F - Mrt 2024
Algehele gradering
Great for a short break.
Landi J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe review.
Ek sal julle ook graag weer as gaste wil ontvang. Julle vriendelikheid is 'n groot plus en julle het die huis so netjies agtergelaat, ek kon nie glo daar het mense gebly nie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Cedric D - Aug 2022
Algehele gradering
Guest were very helpful and friendly.
Theresa L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies, sal weer daar kuier.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Dit was baie gaaf om julle te kon ontmoet Theresa.
Jou positiewe kommentaar word baie waardeer.
Vriendelike Groete
Milinda
Ihette S - Okt 2020
Algehele gradering
Alles was heel gerieflik.
Hannes S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies, goeie waarde vir geld!
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar, Hannes.
Vriendelike groete,
Milinda
Bernadette O - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Hi Bernadette,
Dit was sommer baie gaaf om julle te kon ontmoet. Dankie vir die kommentaar.
Groete
Milinda
Ockert V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lizette B - Apr 2018
Algehele gradering
Very friendly and accommodating.
Marius D - Nov 2017
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir jou kommentaar en die ondersteuning, dit word waardeer. Julle is altyd welkom hier!
Vriendelike groete,
Milinda
Sanra B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige snoesige huisie met alles wat 'n mens nodig het.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar Sanra. Dit word baie waardeer. Jou beskrywing van die Green Door huisie is baie raak. Ek sou nie 'n beter beskrywing kon gee nie. Julle is altyd weer welkom.
Groete
Milinda
Marli G - Jan 2017
Algehele gradering
Was 'n fantastiese naweek weg in Parys. Sterk aanbeveelbaar!
Jan B - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjiese verblyf.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Hi Jan
Ons waardeer jou kommentaar . Dit is werklik 'n jammerte dat julle hele ervaring nie goed was nie. Ons het die probleem self ontdek. Gedurende die winter wanneer dit so koud raak in Parys gebeur dit dat waterpype soms bars of lek. Ons het n kol in die een muur ontdek waar 'n pyp gelek het. Volgende keer as julle weer besluit om Parys toe te kom is ons bereid om julle n 10% afslag te gee vir die ongerief wat julle ervaar het.
Vriendelike Groete
Johan D - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in ag genome die gerief en gemak van Green Door.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jul kommentaar, dit word beslis baie waardeer.
Vriendelike groete,
Milinda
Riaan B - Jul 2016
Algehele gradering
Nice verblyf vir 'n wegbreek.
Green Door Guest Cottage - Loop Street se terugvoer
Baie dankie Riaan vir jou positiewe kommentaar! Dit was gaaf om jou en jou dogter te ontmoet.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 17, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang