Green Door Guest Cottage - Noorderstraat
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Milinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Alta D - Mei 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Dankie Alta.
Ek waardeer jou mooi review.
Die personeel van Green Door probeer ons uiterse bes om 'n goeie diens aan ons gaste te lewer. Ons is dankbaar wanneer gaste soos jy dit raaksien. Baie dankie.
Cilizia V - Okt 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike dienste.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Baie dankie vir 'n uitstekende verwysing. Ons is altyd gereed om gaste te verwelkom en dit was 'n plesier om die manne hier te hê.
Milinda
Green Door Noorder straat
Heilie J - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.
Sandra H - Feb 2023
Algehele gradering
Ouwêreld sjarme
Lees meerEloise F - Mei 2022
Algehele gradering
Van die begin tot einde baie puik gewees!
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Eloise, jy het sommer my hart warm laat klop met jou goeie gradering en boodskap.
Julle was ook wonderlike gaste om te ontvang. Daardie vriendelike tegemoedkomende tipe, wat altyd 'n plesier is vir 'n gastehuis eienaar. Dankie weereens.
Ralf S - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n plesier om hier te bly, skitterskoon, netjies, privaat alles wat jy nodig het.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Ralph
Ek en Robbie het jou hartlike resensie Baie waardeer. Na 18 jaar in die bedryf is dit sulke resensies en die Vriendelike gaste agter dit, wat dit die moeite werd maak. Baie dankie julle is altyd weer welkom
Groete Milinda
Pieter M - Mei 2022
Algehele gradering
Goed toegerus. Privaat. Netjies. Vriendelike ontvangs.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Peter
Baie dankie vir julle goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Eendag as julle weer binneland toe kom, is julle weer welkom.
Groete, Milinda.
Amanda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Kalm en huislik.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Dit was so gaaf om julle te kon ontvang. Dankie vir 'n goeie gradering wat altyd waardeer word. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Daryl L - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly host - lovely touches with the choccies. Nice to have the a bar fridge.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Daryl
It was lovely hosting you again. Thank you for your great review. You are very welcome again
Kind Regards
Milinda
Nico B - Aug 2021
Algehele gradering
Puik en gerieflik.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Nico jy is sommer Baie dierbaar met die goeie sterre en review wat jy vir Green Door gegee het
Waardeer jou in setting en gaste soos julle is altyd weer welkom
Groete,
Milinda
Barney K - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf en baie veilig.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Barney,
Baie dankie vir jou mooi resensie en boodskap. Julle is altyd weer welkom. Sien uit om julle 'n volgende keer te verwelkom
Groete,
Milinda
Amelia E - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Amelia,
Baie dankie vir jou mooi boodskap en resensie. Ek waardeer dit baie en hoop om jou weer by Green Door te ontvang in die toekoms.
Groete,
Milinda.
Suzanmeri H - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige kothuis in 'n stil en rustige omgewing.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Suzanmeri,
Dankie vir jou mooi resensie.
Jy en jou familie is altyd weer welkom.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Milinda
Schalk J - Jan 2021
Algehele gradering
Blyplek was baie netjies. Baie goed toegerus.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Schalk
Baie dankie vir jou positiewe bydrae. Julle is altyd weer welkom.
Vriendelike Groete
Milinda
Estie D - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het vrek lekker gekuier. Dis 'n pragtige gastehuis. Dis skoon en bitter netjies. Die gasvrou is vreeslik vriendelik. Sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Estie, dit was so gaaf om sulke vriendelike en waarderende gaste soos julle te kon huisves. Julle is altyd welkom. Groete, Milinda.
Johan H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon vir 'n naweek in Parys vir 'n gesin of 2 pare.
Deon S - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflike ruim en goedversorgde akkommodasie.
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal weer besoek.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer dit. Groete, Milinda.
Mariana G - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het in 'n kothuis
Lees meerEsme V - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige oorslaap by Green Door Guest Cottage.
Juanita L - Okt 2019
Algehele gradering
Was heerlik en plekkie is pragtig met Al's en meer. wat mens nodig het
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Juanita,
Baie dankie vir n pragtige resensie.
Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Milinda
Cindy B - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige plekkie.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Baie dankie Cindy, dat jy in ons gastekamer suite tuis gegaan het. Dankie ook vir die mooi boodskap. Jy is altyd weer welkom.
Vriendelike groete
Milinda
Riaan S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit word Baie Waardeer.
Groete
Milinda
Corne B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie knus.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hk Corne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Vriendelike Groete,
Milinda
Green Door
Hennie Elrika E - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek het tuis gevoel vir die week, regtig 'n plekkie om aan te beveel.
Hanrie B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Julle is altyd weer welkom
Groete
Milinda
Martha S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goeie vriendelike diens.
Nelia D - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering en ondersteuning Nelia. Sien uit om julle weer by Green Door te ontvang .
Groete,
Milinda
Annemarie V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Fienie K - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en die diens was fantasties.
Gustav V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie oulike kothuis. Verblyf baie geniet.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Beste Gustav,
Dankie vir jou waardering! Ons hoop jy bly volgende keer langer.
Vriendelike groete,
Milinda
Annetresia P - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik by Greendoor kothuis gebly.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Annetresia
Baie dankie vir jou terugvoering . Dit was goed om gawe mense soos jy en jou dogter te kon ontmoed. Ons Waardeer jou opinie!
Groete Milinda
Jaco V - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons probeer al die afgelope 15 jaar Ons uiterste bes om hoe standaarde te lewer. Ons is dankbaar wanneer gaste soos jy dit raak sien.
Vriendelike Groete
Theo V - Feb 2017
Algehele gradering
Het waarlik die kuier geniet.
Lourette V - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Lourette
Dankie vir jou goeie terugvoering! Dit was gaaf om jou en jou ma te ontmoed! Sien uit om julle weer by Green Door te verwelkom!
Vriendelike Groete
Milinda
Nelia D - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Nelia
Dankie vir julle vriendelike terugvoering. Julle is altyd weer welkom
Groete
Milinda
Francois V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, baie netjies en skoon. Dit was baie regtig baie lekke.
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Altyd n plesier om gawe gaste soos jy te ontvang!
Vriendelike Groete
Milinda
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorderstraat 74, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang