Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1487 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Nico P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker! Rustig en veilig. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
1 nag
5.0
Nov 2024

Nice stop over between JHB and Cape Town. Everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die geriewe, rustigheid en veiligheid bied waarde vir geld. Fasiliteite netjies, skoon en gerieflik om te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker weer, skoon, gaan weer volgende jaar! Het baie lekker gebly, dankbaar dat lugversorging gewerk het, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Goeie keuse na lang pad. Die ontvangs was flink en uiters vriendelik. Ons het baie lekker gebly na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie oulik! Baie lekker ge-oornag. Oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great. Fantastic value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustige, lieflike, skoon blyplek. Waarde vir geld. Dit is 'n baie netjiese, skoon kamer met al die nodige geriewe vir oorslaap. Sal dit definitief aanbeveel. Pragtige, skoon omgewing buite. Lieflike swembad en 'n restaurant met die heerlikste kos. 'n OK winkel by die oord. Baie veilige parkeerplek vir jou motor agter 'n geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Daar was 'n waterlekkasie probleem. Personeel het laatnag nog gekom herstel! Baie lekker! Netjies, gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1487

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1487 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang