Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1573 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Salome S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Bly plek was skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Vriendelik ontvang en ingelig van hoe, wat en waar. Ons het lekker gestort en uitgerus na die lang pad. Kan hul sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinoud O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Ons het regtig lekker geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Uitmuntend. Gariep Inn was so netjies skoon en alles was so mooi uit een gesit en alles wat jy nodig het was daar. Kan sien die eienaars is trots op hulle pragtige Inn en ons kon dit saam met hulle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Huge value for money - great place for families. Everything was clean and exactly as per the pics and description. We had a great time there, and wanted to stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
1 nag
5.0
Jan 2025

Goeie waarde vir geld. Netjiese verblyf, die lugversorgers was baie welkom. Restaurant se kos was heerlik en bekostigbaar, hulle maak ook die lekkerste skyfies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer daar oornag. Oornag verblyf tussen Oos-Kaap en Gauteng. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is vir kort verblyf. Monica is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Gerieflik en amazing. Eerste keer wat ek by Gariep Inn oorgeslaap het, en dit sal my toekomstige oornag plek wees. Naby N1, winkels, restaurante en petrolstasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste waarde vir geld. Fantastiese plek, gerieflik, skoon, genoeg spasie. Uitstekende waarde vir geld en soos 'n oase na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1573

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1573 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang