Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Inn

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep Inn is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek aan 63 gaste. Elke kothuis beskik oor lugversorging, 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Superior oornag-eenhede beskik oor lugversorging en 'n yskassie en die Standaard-oornag-eenhede is toegerus met 'n verwarmer, 'n waaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en Tjailatyd-restaurant geleë. Gaste kan 'n bootvaart neem om die Gariepdamwal van nader te bekyk of 'n vaart diep in die grootste dam in Suid-Afrika onderneem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1488 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Leon M
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie beïndruk. Dit was 'n uitstekende keuse. Sal definitief aanbeveel en weer van gebruik maak.
Nov 2024
Nico P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Rustig en veilig. Baie mooi omgewing.
Nov 2024
Kevin A
5.0
Nice stop over between JHB and Cape Town. Everything was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Bert B
Saam met lewensmaat
5.0
Die geriewe, rustigheid en veiligheid bied waarde vir geld. Fasiliteite netjies, skoon en gerieflik om te geniet.
Okt 2024
Hennie G
Saam met vriende
5.0
Lekker weer, skoon, gaan weer volgende jaar! Het baie lekker gebly, dankbaar dat lugversorging gewerk het, dankie.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1488

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1488 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang