Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Inn

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep Inn is in Gariepdam in die Vrystaat geleë en dit bied selfsorg- en B&B-verblyf.

Die verblyf bestaan uit 18 eenhede en bied slaapplek vir 63 gaste. Elke kothuis het lugversorging, 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die superieure oornag-eenhede het elkeen lugversorging en yskassies. Die standaard oornag-eenhede het elkeen 'n verwarmer, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Gariep Inn is reg langs die OK Mini-winkel en die Tjailatyd Restaurant. Gaste kan op bootritte na die Gariepdamwal gaan of verder op die grootste dam in Suid-Afrika vaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1565 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Leonie H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Lekker gebly, baie dankie!
Feb 2025
Martin C
Gesin met klein kinders
5.0
Huge value for money - great place for families. Everything was clean and exactly as per the pics and description. We had a great time ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Estelle S
5.0
Goeie waarde vir geld. Netjiese verblyf, die lugversorgers was baie welkom. Restaurant se kos was heerlik en bekostigbaar, hulle maak ook die lekkerst...
Sien meer
Jan 2025
Magda K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oornag. Oornag verblyf tussen Oos-Kaap en Gauteng. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is vir kort verblyf. Monica is 'n ba...
Sien meer
Jan 2025
Abel V
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en amazing. Eerste keer wat ek by Gariep Inn oorgeslaap het, en dit sal my toekomstige oornag plek wees. Naby N1, winkels, restaurante en pe...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1565

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 1, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq4NUVAyjXP0yamjOFfiYeCFnzJ04BlXTljzSvQ688eg61GpTo1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1565 5 1 5 1 Fiskaal Street GariepDam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592768130265 25.496330559254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang