Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfields Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ena-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Greenfields Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louis L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Heerlik ontspan en oornag. Dankie Ena-Marie.

Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Geriewe baie ruim, silwerskoon, veilige parkeerplek. Sal vir seker weer daar inklok.

Sanet R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet R

Fantasties gebly!

Dankie aan Greenfields Cottage. Ons het heerlik gebly. Baie veilig gevoel. En die plekkie is goed ingerig! En die bed het heerlik geslaap!

Adéle M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle M

Highly recommended! Great service! Thank you!

Thank you to the host and her beautiful cottage! Very helpful and accommodating! Clean and beautiful cottage with everything you need for a short stay!

Bev W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev W

Very pleasant, convenient, clean - good value for money.

Greenfields Cottage was a lucky find at short notice and provided everything I needed for a short stay. Very pleasant, convenient, clean - good value for money.

Belinda I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda I

Absolutely worth it.

Wonderful hosts who care and ensure that your needs are met.

Keith A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith A

Peaceful.

Clean and tidy, very convenient.

Paul M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Waarde vir geld, skoon, gerieflik en veilig.

Greenfields Cottage was alles wat hulle gesê het hulle is. My verblyf was baie aangenaam en ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Cottage was lekker ruim en ek het heerlik uitgespan.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Johann B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Heerlik afgesonderd, stil en rustig. Die gasheer het my by my aankoms vriendelik ontvang en die kothuis was by my terugkeer in die namiddae mooi skoon en netjies.

Aanbevelings: 1. In die Laeveld is 'n lugversorger onontbeerlik. Die kothuis is wel toegerus met 'n waaiertjie, maar dis ontoereikend. In Desember en Januarie gaan die gaste les opsê met die hitte. 2. 'n Konsertina-tipe deur kan gerus vir die badkamer/toilet aangebring word. Alhoewel die kothuis net een/twee gaste kan akkommodeer, wil mens darem tog die deur kan toemaak as jy veral die toilet gebruik. 3. Die sekuriteitshek word met 'n goedkoop slot gesluit wat kwalik 'n harde hamerhou sal weerstaan. Die traliehek voor die motorafdak het nie 'n slot nie. Twee stewige slotte met 'n hoë sekuriteitsgradering sal die sekuriteit baie verbeter.

Maryna F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna F

Gerieflike oornagakkomodasie, goed geleë en baie netjies.

Greenfields Cottage is privaat en gerieflik met alles in wat ek nodig gehad het. Dit is in 'n stil area en mens kan gemaklik uitrus. Baie dankie aan eienaars vir vriendelike diens. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Rosie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rosie L

Rustig.

Afstandbeheer hek 'n moet vir die ingang wat by 'n pad is.

Snowy S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snowy S

Vriendelike diens, netjies en gerieflik.

Aangename, netjiese en vriendelike verblyf.

Eddie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Uitstekende diens, vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf is puik en die diens uitstekend.

Shane M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M

Excellent.

Way beyond expectations. Plus loved the calls in the morning. My first time in Nelspruit but will return only if to stay there again.

Marius M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Baie stil, rustige, en netjiese akkommodasie.

Moeite werd gewees, sal dit weer wil besoek.

Manqoba M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manqoba M

Not bad.

The place was clean and well furnished.

Martie E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Baie mooi en netjies en skoon. Baie naby aan die hospitale en dokters, asook winkelsentrums.

Baie lekker rustige plekkie om te bly. Veilig en onderdak parkering vir jou voertuig. Dankie aan Ettienne en Ena-Marie dat ons daar kon oornag. Sal dit defnitief aanbeveel want dit is ook bekostigbaar.

Marieta D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D

What a lovely stay. The place was very clean, well equipped and the hostess very warm and friendly.

I can definitely recommend this place thanks to the friendly hostess. Our car was safely locked in behind a security gate and we had keys to leave at our own time the next day. She also provided fresh milk, coffee, sugar and tea which you don't always find at other guest houses.

Helga V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V

Baie aangenaam.

Dit was baie netjies en skoon.

Ivy T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy T

Baie lekker gebly.

'n Lugversorger sal dalk 'n aanbeveling wees vir die warm reisiger.

Ockert M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert M

Baie vriendelik, netjies en help waar hulle kan.

Dis baie netjies, maklik om te vind. Elke keer wat ek vir hulp gevra het, het die mense dadelik gehelp.

Andrew S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Great overnight stay Nelspruit.

My wife and I stayed at green field cottage for 1 night, for us a convenient stop over, the place was neat and clean and quiet, we will definitely stay over here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik oornagplek in Nelspruit.

Ek en my vrou het 1 nag by Green Fields Cottage gebly, vir ons 'n gerieflike oornagplek, die plek was netjies, skoon en stil, ons sal beslis weer hier oornag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hettie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Baie gemaklik en netjies.

Wat 'n aangename verrassing was die plek. Baie netjies en skoon, het 'n vriendelike ontvangs gehad en sommer baie welkom gevoel. Die plek het sy eie ingang met parkering onder dak wat lekker veilig is. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Karin V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Stunning plek.

Ai wat 'n pragtige plekkie. So mooi en skoon binne. Hulle sal my beslis weer sien en ons het al in 'n paar plekke geslaap maar die is bo aan my lys. As jy net slaapplek soek is dit net die plek vir jou.

Ans M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ans M

Fantasties, vriendelik, skoon, rustig, uitstekend toegerus - 100%!

Sal enige tyd, altyd weer dieselfde verkies. Baie, baie dankie.

Nelia G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia G

Amazing!

Ek het reeds weer by hul bespreek vir my volgende 2 besoeke aan hul omgewing. Al wat ek kan sê.

Daniel J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Dit was 'n huis weg van huis.

Netjiese kamer met goeie linne, gemaklike ferm bed. Als wat nodig is vir oornagverblyf, en bonus ligte ontbyt. Ja, voorwaar aan te beveel. Dankie julle.

Janine D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Absoluut amazing.

Baie meer as wat ek verwag het. Sentraal geleë en baie veilig.

Greenfields Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Janine

Greenfields Cottage
Gertha L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L

Skoon, netjies, gerieflik. Waarde vir geld!

Ek sal beslis weer gebruik maak van Green Fields Cottages. Dit is gerieflik, skoon, alles wat 'n mens nodig het teen 'n baie bekostigbare tarief! Vir seker waarde vir geld.

Greenfields Cottage se terugvoer

Baie dankie!
Julle altyd welkom.

Greenfields Cottage
Eddie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Uitstekend.

Beste en vriendelikste diens.

Greenfields Cottage se terugvoer

Baie dankie, Eddie. Julle is altyd welkom hier by Green Fields Cottage.

Greenfields Cottage
Theusia E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theusia E

Aangenaam verras. Baie dankie. Alles perfek, meer as wat ons verwag het.

Ons het bietjie gesukkel om plek te kry, dink 'n naambord by perseel sal dit makliker maak in die nag. Verder was alles 5-ster-gehalte, baie dankie.

Greenfields Cottage se terugvoer

Baie goeie advies, baie dankie.

Greenfields Cottage
Louis M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Puik verblyf en vriendelike diens.

Die kamer is baie gerieflik en skoon. Skoon wit linne. Sterk aanbeveelbaar indien jy op 'n sakereis is.

Sarie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Jy kry meer as waarvoor jy betaal.

Baie gerieflike oorslaapplekkie. Ettiene is baie gasvry. Alles wat mens nodig het is daar. Sal vir seker Green Fields aanbeveel en self weer daar gaan oorbly.

Ester K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K

Skoon, gemaklik en lekker.

Het regtig baie lekker gebly. Alles was baie mooi skoon. Goeie waarde vir jou geld.

Beatrice S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice S

Baie netjies en skoon. Vriendelik en baie behulpsaam.

Dit was baie skoon en netjies. Dit is baie veilig vir jou motor. Die omgewing is rustig. Regtig waarde vir jou geld.

Alida S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Beste waarde vir geld waarin ek al ooit gebly het.

Dit was werklik die beste waarde vir geld waarin ek al ooit gebly het en die feit dat hulle bereid was om my kat te akkommodeer was 'n groot ekstra plus punt! Sal beslis weer daar gaan bly!

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANh6lIKcPh6eD6fJqeaoqIma1s420tM0BdilNYNVKSwEsYavGaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5 Skool Street Extension 5 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.490274065162 30.991158632927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang