Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Fountain Farm Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Andrea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Lekker kamp met lekker doendinge. Oulike kampterrein met lekker doendinge. Eie badkamer was fantasties. Baie goeie diens!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Netjies en gasvry, wat meer kan ons vra. Ons het heerlik gekuier, die plek is baie netjies, en goed in stand gehou. Die gasvryheid is uit die boonste rakke, en ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
Kort verblyf
4.6
Mrt 2020

Aangenaam, lekker. Mooi goed versorgde grasperke. Boomryk met voëls. Sekuriteitsheining word gepatrolleer en perseel is privaat, weg van besige stad. Vier badkamer-toiletgeriewe onder een dak is prakties en gerieflik. Personeel was behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2020

Overcrowded Too many campers and it seems like most are long stay campers. We had difficulty getting in and out of our camp site, as guests have put up fences where entrance to our allocated site was. Private ablutions are a great idea, but it can be more clean on arrival. No dustbin. You have to arrange for a braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Clinton F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Beste badkamer fasiliteite tot dusver ondervind. Rustig, skoon, veilig en goed geleë. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris & Ann
Green Fountain Farm Caravan Park
Dit is altyd heerlik om julle hier te verwelkom. Kom kuier gou weer.

Nicole M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2018

Gemaklik. Daar was alles wat 'n mens nodig gehad het in die kombuis. Kamers was netjies. Geboue kort verf en aandag buite. Vir 'n 3-ster oord, so ek het darem 'n TV remote verwag en groter verskeidenheid kanale.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Junaid O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2017

Camping Easter weekend. Another great camping trip to Green Fountain Farm Resort! Next time we will definitely try the self catering accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Junaid O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2017

Great place & we really enjoyed our stay. We had an great time at Green Fountain Farm Resort, really enjoyed our stay & will definitely be going back. Camping grounds were clean & neat with great facilities as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris & Ann
Green Fountain Farm Caravan Park
Dear Junaid, Thank you for your review. It was awesome having you here and we hope that this will be the first of many more visits to follow. Green Fountain Management

Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2016

Baie lekker gekuier by Green Fountain Farm Resort. As jy net lekker wil ontspan is Green Fountain Farm Resort beslis 'n goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2016

Baie rustige week - kampplekke is lekker met gras en bome. Heerlik om privaat ablusiegeriewe te hê. Ontvangs was baie georganiseerd met aankoms. Kampplek is baie netjies en ablusie wat elke dag gediens word, is ook 'n lekker bederf. Die enigste dingetjie wat gepla het, was dat ons twee gesinne wat saam bespreek het, nie langs mekaar geplaas is nie. Was bietjie ongemaklik om heeltyd om 'n ander kampplek te moet loop om bymekaar te kom. Aangesien ons saam kosmaak en 'n yskas deel, was dit baie ongerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris & Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 306 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Green Fountain Farm Resort, R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798c00a457325e428daddf79a240bf210e6c5256c3ba6f5c87665fbdd758b067fe84bd4950cde9bf01987360ff1f09432108?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Green Fountain Farm Resort R72 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -33.558027777778 26.966305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang