Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Fountain Farm Caravan Park

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris & Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Green Fountain Farm Caravan Park
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Andrea V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Lekker kamp met lekker doendinge.

Oulike kampterrein met lekker doendinge. Eie badkamer was fantasties. Baie goeie diens!

Erica K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica K

Netjies en gasvry, wat meer kan ons vra.

Ons het heerlik gekuier, die plek is baie netjies, en goed in stand gehou. Die gasvryheid is uit die boonste rakke, en ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Jan G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Aangenaam, lekker.

Mooi goed versorgde grasperke. Boomryk met voëls. Sekuriteitsheining word gepatrolleer en perseel is privaat, weg van besige stad. Vier badkamer-toiletgeriewe onder een dak is prakties en gerieflik. Personeel was behulpsaam.

Esme H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esme H

Overcrowded

Too many campers and it seems like most are long stay campers. We had difficulty getting in and out of our camp site, as guests have put up fences where entrance to our allocated site was. Private ablutions are a great idea, but it can be more clean on arrival. No dustbin. You have to arrange for a braai.

Clinton F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F

Beste badkamer fasiliteite tot dusver ondervind.

Rustig, skoon, veilig en goed geleë. Waarde vir geld.

Green Fountain Farm Caravan Park se terugvoer

Dit is altyd heerlik om julle hier te verwelkom.
Kom kuier gou weer.

Green Fountain Farm Caravan Park
Nicole M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole M

Gemaklik.

Daar was alles wat 'n mens nodig gehad het in die kombuis. Kamers was netjies. Geboue kort verf en aandag buite. Vir 'n 3-ster oord, so ek het darem 'n TV remote verwag en groter verskeidenheid kanale.

Junaid O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Junaid O

Camping Easter weekend.

Another great camping trip to Green Fountain Farm Resort! Next time we will definitely try the self catering accommodation.

Junaid O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaid O

Great place & we really enjoyed our stay.

We had an great time at Green Fountain Farm Resort, really enjoyed our stay & will definitely be going back. Camping grounds were clean & neat with great facilities as well.

Green Fountain Farm Caravan Park se terugvoer

Dear Junaid,

Thank you for your review. It was awesome having you here and we hope that this will be the first of many more visits to follow.

Green Fountain Management

Green Fountain Farm Caravan Park
Marinda P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda P

Baie lekker gekuier by Green Fountain Farm Resort.

As jy net lekker wil ontspan is Green Fountain Farm Resort beslis 'n goeie keuse.

Pieter G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G

Baie rustige week - kampplekke is lekker met gras en bome. Heerlik om privaat ablusiegeriewe te hê.

Ontvangs was baie georganiseerd met aankoms. Kampplek is baie netjies en ablusie wat elke dag gediens word, is ook 'n lekker bederf. Die enigste dingetjie wat gepla het, was dat ons twee gesinne wat saam bespreek het, nie langs mekaar geplaas is nie. Was bietjie ongemaklik om heeltyd om 'n ander kampplek te moet loop om bymekaar te kom. Aangesien ons saam kosmaak en 'n yskas deel, was dit baie ongerieflik.

Willie S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie S

'n Mens kan beter waarde vir geld kry in hierdie prysklas.

Alhoewel dit redelik netjies is, kan daar opgelet word na meer moderne afwerkings. Daar is opknapping nodig in sekere opsigte, soos verf, die TV, ens. Daar is ook nie enige sakkies koffie/suiker/melk beskikbaar nie.

Carin D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D

Dit was heel skoon en netjies

TV klein en oud. Kamer gerieflik en verwarmer voorsien.

Ronel L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Baie rustig; word aanbeveel vir familie.

Die ganse swem saam in die swembad - nie higiënies nie. Geen restaurant op perseel moet ry vir basiese benodighede nie. Die kombuis se toebehore ontbreek. Daar is nie 'n speletjieskamer nie.

Marcelle R - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle R

Very spacious units

The staff were very friendly and hospitable. The unit was very spacious with 3 bedrooms en-suite. Lots of quite space for the kids to play outside. We found the mattresses probably need replacing (talking from someone with a bad back).

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 306 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Green Fountain Farm Resort, R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798c00a457325e428daddf79a240bf210e6c5256c3ba6f5c87665fbdd758b067fe84bd4950cde9bf01987360ff1f09432108?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Green Fountain Farm Resort R72 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -33.558027777778 26.966305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang