Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Gables

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Sydwell M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstekende keuse! Sal definitief weer daar bly. 5 ster definitief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ontspanne. Lekker stil en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Wonderlike atmosfeer, baie spasie, gemaklike beddens en leerbanke, vriendelike eienaars. Die dakvensters is spesiaal, so ook die badkamer se atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza I
1 nag
4.6
Des 2023

Very pretty old house in a good location. No problems. Didn't meet the owner but the cleaner was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsame mense. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Ruim, netjiese kamers. Vriendelike diens. Ons was in Anne's house of dreams. Ruim kamer wat ook 'n privaat leefarea met 2 enkelbeddens insluit, asook 'n kaggel wat fantasties is in die koue weer. Die trappe het ook 'n veiligheidshek op om jou kleuter veilig te hou. Louise is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes M
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2023

Good. Cannot complain. Everything was as advertised. Safer parking would be better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Louis K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Familie met tienerkinders - dit was heerlik - lekker ruim en baie skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier - moes vroegoggend lughawe toe en Ettiene het gesorg vir genoeg koffie en alles wat nodig was. Dit was heerlik sal definitief weer daar oorbly. Die 3,5 slaapkamers wat ons gekry het vir die prys van 3 het perfek vir ons benodighede gewerk. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alida Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5527a54a08e5b84b7f06bdab420541b30ea3198937e32336333624fd625e226a3fff851362fd5ea9027fccde054f14aca51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 19 De Villiers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112199992896 18.831508449668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang