Green Ivy Gastehuis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bach-laan, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Ivy Guesthouse is in die skilderagtige dorpie Potchefstroom en is 'n luukse gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf met 'n pragtige tuin.
Dié gastehuis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer, -kombuis en -badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is restaurante, winkels en besienswaardighede naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bach-laan, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bach-laan, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes