Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Kalahari Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Collin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stunning, clean and very cozy. What a beautiful surprise and place to stop and relax. Very clean and stunning decor. Will definitely recommend it to anyone who needs a place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dear Collin, Thank you for your impressive review. It was a pleasure hosting you with us and that you found everything exceptional, safe and felt at home. We thank you for your support and respect toward the unit. Whenever you are in the area again, we welcome you back. Kind regards, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse

Raymond C
1 nag
5.0
Aug 2024

Warm, friendly and welcoming. Great stay for overnight accommodation. The rooms were very clean, well-maintained, and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dear Raymond, Thank you for your review. We enjoyed hosting you with us and are glad that you found the guesthouse impressive and that it met all your expectations. Thank you for your support and respect towards the apartment. We welcome you back once you are in the area again. Kind regards, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse

Eloise A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loved it, beautiful room, so cozy! Loved it, beautiful room, so cozy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dear Eloise, Thank you for your impressive review. We're glad that you chose to stay with us! It was a pleasure hosting you for the night. We're happy you found everything comfortable and to your liking. We'd love to welcome you back whenever you're in the area again. Kind regards, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse

Wessels D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Wessels, Baie dankie vir julle terugvoering. Ons wil net graag sê hoe wonderlik dit was om julle as gaste by ons te hê! Julle was ongelooflik beleefd, het ons eenheid met respek behandel, en het alles so netjies agtergelaat. Ons verwelkom julle in die toekoms weer. Vriendelike groete, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse

Pine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek vir 'n oornag plek oppad na Namibië. Ons het vir die tweede keer in 2 weke daar oorgeslaap. Hierdie keer in die Warthog kamer. Wat 'n aangename verrassing. Dit was veel geriefliker vir 'n bietjie meer. Weereens was alles in plek en silwerskoon vir 'n baie aangename oornag na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Pine, Baie dankie vir jou voortgesette ondersteuning en terugvoering dat jy jou ervaring met ons gedeel het! Ons is opgewonde om te hoor dat jy dit geniet het om in verskillende kamers by ons te bly, en dat ons konsekwent aan jou verwagtinge voldoen het. Dit is altyd 'n plesier om jou te hê, en ons sien daarna uit om jou vir nog baie verblywe te verwelkom! Vriendelike groete, Magda

Brendon O
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon, veilig en naby aan verskeie plekke. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Brendon, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons wil net graag dankie sê vir julle ondersteuning en is bly julle het gemaklik en tuis gevoel by ons. Dankie vir die kommunikasie, respek teenoor die eenheid en alles so netjies agtergelaat. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom. Vriendelike groete, Magda

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Trudie, Baie dankie dat julle ons besoek het! Dit was wonderlik om julle hier by ons te kon huisves en dat julle tuis gevoel het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Green Kalahari Guesthouse

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon en baie sentraal. Baie aangenaam. Veral die feit dat hulle ons alreeds oppad ingelig het dat alles gereed is en dat ons hulle 20 km vanaf Upington moes skakel sodat hulle alles gereed kon kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Christo, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is trots dat julle die verblyf by Green Kalahari Guesthouse aangenaam gevind het en glo ons sien julle weer. Dankie vir u kommunikasie, respek teenoor die eenheid en ondersteuning. Vriendelike groete, Magda

Pine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good value for money. We found it safe, comfortable, clean and everything in good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dear Pine, Thank you for your impressive review. It was a pleasure hosting you with us and that you found everything comfortable and to your liking. We'd love to welcome you back whenever you're in the area again. Safe travels! Regards, Magda

Elaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stylvol en baie aangenaam. Dit was super aangenaam, baie netjies en stylvol, goeie kommunikasie, sal weer kom kuier by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Elaine, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves by Green Kalahari Guesthouse en dat julle dit aangenaam gevind het en dit julle nuwe tuiste maak met jul volgende besoek. Ons verwelkom julle terug. Vriendelike groete, Green Kalahari Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e35a3c7d5e96ea11520d182f158c416e3d55cc02e5844cf60f2f27ceb1da1aa75c02754539dee1c9470baf83af45554377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 14 Hummel Street Oosterville 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.440416652614 21.268569678068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang