Green Kalahari Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Collin G - Sep 2024
Algehele gradering
Stunning, clean and very cozy.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Collin,
Thank you for your impressive review. It was a pleasure hosting you with us and that you found everything exceptional, safe and felt at home. We thank you for your support and respect toward the unit. Whenever you are in the area again, we welcome you back. Kind regards, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse
Raymond C - Aug 2024
Algehele gradering
Warm, friendly and welcoming.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Raymond,
Thank you for your review. We enjoyed hosting you with us and are glad that you found the guesthouse impressive and that it met all your expectations. Thank you for your support and respect towards the apartment. We welcome you back once you are in the area again. Kind regards, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse
Eloise A - Aug 2024
Algehele gradering
Loved it, beautiful room, so cozy!
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Eloise,
Thank you for your impressive review. We're glad that you chose to stay with us! It was a pleasure hosting you for the night. We're happy you found everything comfortable and to your liking. We'd love to welcome you back whenever you're in the area again. Kind regards, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse
Wessels D - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Wessels,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons wil net graag sê hoe wonderlik dit was om julle as gaste by ons te hê! Julle was ongelooflik beleefd, het ons eenheid met respek behandel, en het alles so netjies agtergelaat. Ons verwelkom julle in die toekoms weer. Vriendelike groete, Magda Smith, Green Kalahari Guesthouse
Pine P - Aug 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag plek oppad na Namibië.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Pine,
Baie dankie vir jou voortgesette ondersteuning en terugvoering dat jy jou ervaring met ons gedeel het! Ons is opgewonde om te hoor dat jy dit geniet het om in verskillende kamers by ons te bly, en dat ons konsekwent aan jou verwagtinge voldoen het. Dit is altyd 'n plesier om jou te hê, en ons sien daarna uit om jou vir nog baie verblywe te verwelkom!
Vriendelike groete,
Magda
Brendon O - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en naby aan verskeie plekke.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Brendon,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons wil net graag dankie sê vir julle ondersteuning en is bly julle het gemaklik en tuis gevoel by ons. Dankie vir die kommunikasie, respek teenoor die eenheid en alles so netjies agtergelaat. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Magda
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Christo B - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie sentraal.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Christo, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons is trots dat julle die verblyf by Green Kalahari Guesthouse aangenaam gevind het en glo ons sien julle weer. Dankie vir u kommunikasie, respek teenoor die eenheid en ondersteuning.
Vriendelike groete,
Magda
Pine P - Aug 2024
Algehele gradering
Good value for money.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Pine,
Thank you for your impressive review. It was a pleasure hosting you with us and that you found everything comfortable and to your liking. We'd love to welcome you back whenever you're in the area again. Safe travels!
Regards,
Magda
Elaine L - Aug 2024
Algehele gradering
Stylvol en baie aangenaam.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Elaine, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves by Green Kalahari Guesthouse en dat julle dit aangenaam gevind het en dit julle nuwe tuiste maak met jul volgende besoek. Ons verwelkom julle terug.
Vriendelike groete,
Green Kalahari Guesthouse
Sanquin H - Jul 2024
Algehele gradering
Alles was goed en oraait.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Sanquin, dankie vir jou terugvoering. Dit was aangenaam om jou te kon huisves by Green Kalahari Guesthouse. Ons verwelkom jou weer.
Vriendelike Groete,
Green Kalahari Guesthouse
Brisela J - Jul 2024
Algehele gradering
Ek gaan weer daar boek. Baie beslis het dit geniet. Dankie.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Brisela, ons sê baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is trots dat julle die verblyf by Green Kalahari so aangenaam gevind het en glo ons sien julle weer. Dankie vir goeie kommunikasie, respek teenoor die eenheid en ondersteuning. Ons verwelkom julle terug.
Mariheta V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis met alles wat nodig was om lekker te kon bly.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Mariheta, dankie vir julle terugvoering. Ons is trots dat julle die verblyf by Green Kalahari Guesthouse aangenaam gevind het. Dankie vir julle kommunikasie, respek teenoor die eenheid en dat julle dit algeheel as oulike oornag vind. Ons verwelkom julle weer.
Anton O - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike en gerieflike slaapplek.
Dirk J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf en hulpvaardige personeel.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was vir ons baie aangenaam om julle span te kon huisves by Green Kalahari Guesthouse en dat julle ingenome was oor die algemeen soos u punte aandui. Ons waardeer die wyse van kommunikasie en respek teenoor die eenhede en wil julle ook bedank hierin. Ons verwelkom julle weer.
Vriendelike Groete,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Marthinus D - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, veilig en rustig.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Marthinus, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly julle het jul oornag by Green Kalahari Guesthouse geniet. Ons sê dankie vir die ondersteuning en dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Ons waardeer die kommunikasie, nakoming van die reëls en respek teenoor die eenheid. Ons verwelkom julle terug.
Magda
Matshediso T - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Matshediso, we appreciate your feedback. We're glad that you enjoyed your stay at Green Kalahari Guesthouse and that you were satisfied with the apartment. Thank you for your support and we welcome you back.
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Miche A - Jun 2024
Algehele gradering
Warm, cozy, safe.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Miche. We really appreciate your feedback. We are glad you enjoyed your stay and were satisfied with spending the night at our guest house. We look forward to welcoming you back.
Regards,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Frannette B - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, stil en veilig!
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Frannette, dankie vir julle terugvoering. Ons is so trots dat julle baie welkom gevoel het tydens julle verblyf by Green Kalahari Guesthouse. Ons wil ook net sê dankie vir julle ondersteuning, wyse van kommunikasie, reëls nakomeling en was baie aangenaam om julle warm en welkom te kon laat voel. Ons verwelkom julle terug.
Vriendelike Groete,
[Redacted]
Green Kalahari Guesthouse
Tasneen K - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Tasneen,
We appreciate your positive comments. It was a pleasure hosting you at Green Kalahari Guesthouse and we look forward to seeing you again.
Regards,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Rona S - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.
Andre N - Apr 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Andre,
Dit was aangenaam om julle te kon huisves by Green Kalahari Guesthouse in Upington. Ons waardeer julle positiewe terugvoering en waardeer dat julle oor die algemeen alles bo verwagting gevind het. Ons verwelkom julle terug.
Vriendelike Groete,
Magda
Etienne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Stunning.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Etienne,
Baie dankie vir jou oorsig kommentaar teenoor Green Kalahari Guesthouse. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en dat dit nou julle permanente verblyf in Upington sal wees. Ons waardeer julle respek, vriendelikheid en algemene handhawing en glo ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Anton O - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Netjiese, goed toegeruste eenheid.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Anton, baie dankie vir julle terugvoering. Ons sê baie dankie vir julle ondersteuning en trots dat julle welkom gevoel het by Green Kalahari Guesthouse. Ons waardeer julle kommunikasie en respek teenoor die eenheid en verwelkom julle terug.
Elrico B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely place, host was excellent.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Elrico,
Thank you. It was a pleasure hosting you. We appreciate the way you treated the apartment and that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.
Regards,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Kim W - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Kim,
We welcome your response and appreciate your comments. Thank you for your support and we're glad that you enjoyed your short stay at Green Kalahari Guesthouse. We welcome you back.
Regards,
Magda Smith
Green Kalahari Guesthouse
Lara V - Des 2023
Algehele gradering
Was the perfect getaway while visiting family.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Lara,
Thank you, looking forward to seeing you again.
Regards,
[Removed]
Green Kalahari Guesthouse
Angelique O - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic stay.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Dear Angelique,
Thank you, looking forward to seeing you again.
Regards,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te kan huisves.
Vriendelike groete,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Johannie B - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en pynlik netjiese kamer.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Johannie,
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike Groete,
[Removed]
Green Kalahari Guesthouse
Justin R - Jun 2023
Algehele gradering
Modern, gerieflik geleë en waarde vir geld.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Justin,
Baie dankie. Sien uit om julle weer by ons te huisves.
Groete,
Magda
Imaan P - Jun 2023
Algehele gradering
Our stay was pleasant. The place is up to an excellent standard, made us feel at home.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Imaan P,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word waardeer.
Groete Daar.
Jacqie V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Baie bederf.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Jacqie,
Baie dankie, ons waardeer.
Groete daar.
Hannes L - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker geslaap op hul bed en die stort was prefek!
Danielle G - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese plek met veilige parkering.
Charnelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike gastehuis.
Green Kalahari Guesthouse se terugvoer
Beste Charnelle,
Baie dankie. Sien uit om jul weer te kan huisves.
Groete,
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Johann H - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang