Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Green Kalahari Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Oosterville, Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid geriewe en vermaak. Die verblyf is omhein en het sonpanele.

Verblyf bestaan uit 5 slaapkamers waarvan 2 omskep kan word in 1 gesinseenheid. Hierdie kamers is smaakvol versier en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in dié kamers sluit 'n lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroërin. Elke kamer het ook DStv met alle sportkanale, gratis WiFi, en 'n privaat stoep en ingang. Die gastehuis is omhein en oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar

Green Kalahari Guesthouse is naby 'n verskeidenheid mediese geriewe, skole, die Kalahari Inkopiesentrum, museums, 'n wildpark en Desert Palace Hotel & Casino waar jy kan gholf speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monique D
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjiese verblyf vir gesin. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe is pragtig skoon en netjies. Sal weer daar oorbly.
Feb 2025
Jacques F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Gerieflik, privaat en rustige omgewing.
Jan 2025
Alyson C
5.0
Always a pleasure to stay here. Quiet area and room is always clean and welcoming. Stay was great. Pleasure to stay in a well-maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Anton O
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n baie skoon, moderne, gerieflike blyplek met vriendelike diens. Dis 'n baie skoon, moderne, gerieflike blyplek met vriendelike diens.
Des 2024
Monica B
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable clean accommodation. Lovely clean room, safe location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Green Kalahari Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e35a3c7d5e96ea11520d182f158c416e3d55cc02e5844cf60f2f27ceb1da1aa75c02754539dee1c9470baf83af45554377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 14 Hummel Street Oosterville 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.440416652614 21.268569678068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456