Green Lantern Inn Hotel and Gardens
Beskrywing
Hierdie kamers is in die hotel en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamers het lugversorging en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die tuin en het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het lugversorging en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging en is in die hotel. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die tuin en lei na 'n stoep. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het ook lugversorging en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en is in die tuin. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het lugveresorging en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die omheinde chalet het 'n onderdakstoep met 'n klein braai. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n spieëltafel en 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hotelkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het ook lugversorging en word daagliks skoongemaak. Laat weet asb. die eienaar as jy 'n voorkeur het vir 'n bad óf 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en is in die tuin. Dit het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer het lugversorging en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hotelkamer het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 kamers 100 m van die hotel af. Dit het dubbelbeddens, waarvan een 'n kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis lei na 'n tuin met onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die omheinde chalet het 'n onderdakstoep met 'n klein braai-area. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 3 enkelbeddens, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas-vrieskas, en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hotelkamer met lugversorging het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, elektriese komberse, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die restaurant is heeldag oop vir reisigers en gaste. Etes kan in die tuin, restaurant, eetkamer of kroeg geniet word. Kosbestellings word elke dag tot 20:00 aanvaar. Op Sondae word 'n Sondagmiddagete met braaivleis en seisoenale groente teen 'n ekstra fooi per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 93 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wragg-straat 7, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang