Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Lantern Inn Hotel and Gardens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tyler V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A warm hideout from the snow. We just overnighted and managed to arrive when there was still snow on the ground. We enjoyed sitting at the bar, warming ourselves by the fire and loving on the bar cat that came for dinner. We didn't get to meet the donkey but will go back. Our room was simple but we had electric blankets to combat the icy cold and that was a huge perk!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illana S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fabulous! Absoluut die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oase na 'n lang ruk op die pad. Heerlik gebly. Kos was voortreflik. Pragtige tuin. Vriendelike diens. Niemand het vir ons gesê daar is WiFi nie en ook geen skrywe in die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelize
Green Lantern Inn Hotel and Gardens
Baie dankie vir die goeie terugvoer, sal definitief 'n punt daarvan maak om almal bewus te maak dat ons WiFi voorsien vir ons gaste. Hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Greg D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very pleasant. The staff and management are all very professional and exceptionally welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
1 nag
5.0
Aug 2024

Pragtige plek pragtige mense. Pragtige plek, word vriendelik ontvang en baie hulpvaardig. Slaap en badkamer baie gerieflik, netjies en voldoen aan alles. Lekker kuierplek buite in die tuin met swembad en speelgeriewe vir kindertjies. Kom besoek die restaurant as jy hier verbyry. Pragtige oudhede en meubels. Definitief 5 star. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitmuntig. Ja, baie vriendelike diens met 'n aangename atmosfeer. Die kamer is aangenaam groot. Die parkering is veilig met sleepwa-vriendelike spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 93 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wragg-straat 7, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fec166a5c135d021f4925063b66e1e624c60af42fd5541942cb747c33e493516c915eede613e58bcdbdbf0922b2719ec3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 7 Wragg Street Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374423719224 29.379972828207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang