Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Meadows Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Green Meadows Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 74 resensies vir Green Meadows Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anna-marie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Privaat en gerieflik.

Kamer was pragtig skoon. Alles wat jy nodig het. Dit is eintlik studente wonings, so bietjie lawaaierig, maar het ons nie gepla nie.

Jonathan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Baie veilig en netjies.

Ons het nog 4 aande by geboek. Alles was lekker. Mall is naby. Winkles ook naby. Braaigeriewe mooi skoon.

Sulante P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulante P

We were 11 people of which 6 were children between 12 and 6 years old and it was comfy.

We will stay there again if we do travel to Potch again.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Helga F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga F

Stay was great just issues that need to be looked at, the drunk noisy people.

The place and the ladies that clean the flats provide excellent service. However, once again, the people who work at the gate lack people skills. And two nights of noisy, drunk people is not acceptable. Yes, I know it's a student accommodation, but have some respect for the other guests who want to sleep at 03:00.

Deon R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon R

Not great at all. Rooms are neat and value for money.

I had a bad experience on my arrival. The staff at the reception were not friendly at all. They did not even know what amount I had to pay. I waited a while before I could be helped and had to give them my information as there was nothing on file. The lady who was supposed to take us to the room just pointed us to the entrance gate. On our arrival, the gate was locked and we had to return to reception. The person who walked with me to the room advised that the gate should not be locked, and on arrival, he also noticed that the room was locked. Very noisy at night. I will not recommend this to any person. Lastly, no coffee or sugar from the second day that we stayed over. Rooms are clean but I will unfortunately not use them for my next stay over. I think they must rather stick to student accommodation and not for families.

Lizanne W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne W

Ons het heerlik gebly. Waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bly.

Dit is beslis waarde vir jou geld. Die kompleks is vir studente en met dit kom maar 'n bietjie geraas. Dit was nie vir ons 'n probleem nie. Tref net self voorsorg vir "loadsheding". Die inklok was maklik en die staf help graag. Ons was nie bewus dat daar iemand kom skoonmaak nie so ons was nogal veras om haar en haar twee kinders te sien.

Petro L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Baie lekker en veilig gewees.

Aan al ons eise voldoen en baie lekker gebly.

Charmaine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Besoek aan NWU.

Skoon, netjies, veilig en vriendelike personneel.

Kamille L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamille L

We had a comfortable stay.

We had a short but comfortable stay. Would definitely recommend it for one night or 2.

Marle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle V

Was goeie waarde vir geld en gerieflik.

Deurmekaar eetgerei en sommige vuil, kan skoner wees. Gesukkel om aan WiFi te koppel, effens raserig. Geen bank. Te min stoele.

Hans M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M

Veilig, toegerus, ingerig, skoon en met sterk, voldoende en ten volle werkende internetverbinding.

Ons het meer as net 'n bed en 'n dak oor ons kop nodig gehad. Hier het ons kom afsaal, uitspan, oorstaan en vir twee dae nes geskop.

Irma M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma M

Veilig, netjies en gerieflik.

Goeie sekuriteit. Die kombuis is genoegsaam toegerus. Die eenheid het nie 'n aircon nie en daar was baie muskiete, so jy kan nie met 'n oop venster slaap nie. Daar is 'n TV, maar ek kon dit nie gebruik nie.

Vera B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera B

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Daar kan aandag geskenk word aan die selfsorgdeel in die kombuis. 'n Paar ekstra borde, eierspaan, rasper, skerp mes, snybord ens. sal baie help. Die lappie het 'n gat in gehad en daar was geen vadoek nie.

Jan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Gerieflik geleë en netjies.

Die kontaknommers vir die veblyf het nie gewerk nie. Moes lank rondvra vir hulp en het uiteindelik by sekuriteit reggekom wat aandring op bewys van betaling - nie aangedui dat dit die prosedure moet wees nie. Baie swak kommunikasie van die verantwoordelike persone.

Helga F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga F

Was safe and pleasant.

Checking in at the gate was not so good.

Werner N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner N

This is student accommodation.

See stars.

Farhadh D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Farhadh D

Poor communication and customer service.

Additional night was arranged. Management accused us of not making arrangements and effectively staying the night without permission. Theresa was informed and approved accordingly.

Green Meadows Apartments se terugvoer

Good Day Sir,

Thank you for booking at Green Meadows Self Catering Apartments.
We apologise for any inconveniences caused, as per telephonic conversation we managed to amend the extension accordingly.

Thank you once again for understanding that we needed to follow through with the guests for confirmation.

Safe travels.

Regards,
Green Meadows Self Catering Apartments.

Green Meadows Apartments
Irene E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E

Dit was glad nie vir vroue wat alleen oorslaap geskik nie.

Onveilig. Swak diens op terrein.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chane R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chane R

Teleurstellend.

Die ontvangs was swak en sekuriteit by die ingang is nie van die beste gehalte nie.

Lilanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lilanie V

Nie baie veilig gevoel nie.

Met ons aankoms was daar geen duidelik aanduidings waar ons moes inboek nie. Nêrens kon hulle my bespreking vind, asook die bewys dat ek wel betaal het nie. Ek is van bakboord na stuurboord gestuur om die steutel te kry. Die eenheid was 'n flat tussen studente wat geen respek vir stilte en privaatheid het nie, alhoewel orals borde op is om stil te wees. Ek verstaan dis 'n studente gebou, maar 3 uur tot 4 uur die oggend met 'n geskree en gegil en op en af die trappe is geen aangename ervaring nie. Die eenheid self was netjies. Met loadshedding saans het ons onveilig gevoel, aangesien die sekuriteitshekke wawyd oopstaan.

Christa S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Nie vir gaste wat stilte en rustigheid soek nie, want dit word ook bewoon deur studente wat hul lewe geniet.

Veilig met 24 uur sekuriteit en kameras. Studente wat kom en gaan. Alles skoon en netjiese woonstelle.

Cherize D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize D

Rustig en gemaklik.

Dit is 'n baie veilig en rustige plekkie, die 1ste ding wat my oog gevang het wat baie belangrik was die veiligheidshek waardeur jy moet gaan om by die slaaplekkie te kom en jy kan net in kom as jy n toegangskaartjie het.

Benita R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita R

Baie netjies, skoon en veilig. Sal weer gebruik maak van Green Meadows Hotel Apartments.

Baie goed geleë, en was baie netjies en skoon. Baie beïndruk met al die geriewe wat hulle daar het. Studente was so bietjie loud, maar dit is verstaanbaar.

Daleen A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen A

Gerieflik en veilig.

Die plekkie het alles wat jy nodig het, selfs 'n klein restaurant waar jy rustig kan sit en ietsie drink. Goeie ligging, naby aan al die plekke wat ons besoek het. Baie veilig met sekuriteit by die hekke.

Amanda P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Sien onder

Dit was baie lekker, dankie.

Elize V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Heerlik en baie netjies.

Lekker gebly. Waarde vir geld. Baie netjiese eenhede. Veiligheidsmaatreëls uitstekend. Omgewing bietjie raserig saans.

Nikita J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita J

Ons was daar vir Jool.

Goeie verblyf. Geen klagtes.

Daniel S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Lekker.

Baie lekker gewees.

Max D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Max D

Incredible stay!

The stay was very incredible, a safe area and spacious apartment. The kids loved it as well and it is value for money indeed as compared to other places in the same price range.

Tseliso M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tseliso M

Convenient and best customer care.

The cleaners were friendly and insisted on cleaning the unit even though I requested that I do not need cleaning. Security assured me when I had left my access card in the unit.

Marina J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina J

Netjies en goed geleë.

Baie skoon en netjies. Net reg vir naweek en ligging is wonderlik.

Chris M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Overall very nice, with an issue here and there.

We were welcomed quite nicely by security who gave us our keys and directed us to our unit. It was very clean with stocked coffee and soaps. Had a bit of an issue with the toilet that kept filling up and not stopping, but just closed the tap when needed, didn't mind. Staff were very friendly greeting us in and out of the complex and asking if we needed cleaning in the mornings. On the day of our check out however security guard saw us waiting but continued to talk with other guards in the back for a few minutes, eventually came out, didn't greet or ask how he could help, told him I wanted to check out when the phone rang, he picked it up and took my keys. I tried to non verbally ask if that is all he needed but he did not seem to notice me at all, I then left without him saying a single word or gesture, found this to be the only negative point of our stay. Blocks were a bit loud at times, but we were aware of this being student housing and did not mind as long as it didn't go into the late night, which it did not. Would come back here again.

Jolandi E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolandi E

Kan huis weg van die huis af wees.

Was wel heerlik om in 'n skoon plek te bly. WiFi het nie gewerk nie, geen toiletpapier nie, 1 dun, plat kussing per persoon en vuil mikrogolf. Ongelukkig raas die studente die hele nag deur, maar steeds was dit 'n goeie keuse.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Antonie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B

Besigheidsreis vir 3 nagte.

Die verblyf is beslis waarde vir geld vir mense wat slegs 'n vinnige oorbly wil reël. Mens moet besef dat dit studente-akkomodasie is, so daar is redelike beweging en geraas maar steeds baie goeie waarde vir geld. Dit is veilig, skoon en netjies.

Adele J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adele J

Hierdie is nie vir getroude paartjies of ouer mense nie.

Green Meadows Hotel is skoon en baie prakties. Dit is nie vir 'n getroude ouer paartjies nie, die gebou en parkeerarea kan bietjie lawaaierig wees as mens in ag neem dit is studente wat hoofsaaklik daar bly.

Ansie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie R

Gerieflike & moderne oornagverblyf.

Ander inwoners by Green Meadows Hotel Apartments kan gerus net hulself vergewis van COVID reëls en regulasies op Lockdown Level 1. Daar was harde musiek en luidrugtige gekuier en tot 03:30 op Sondag oggend, wat my van ‘n ordentelike nagrus ontneem het.

Brigitte V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte V

Baie mooi kamers en baie vriendelike diens.

Baie goeie kliëntediens en baie netjiese kamers.

Marianne G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne G

Baie raserig.

Daar was beurtkrag en geen kerse of lampe beskikbaar. Ook geen vooraf waarskuwing dat daar geen water is as daar beurtkrag is nie. Die eenheid is netjies en goed toegerus. Geen krag en water was baie ongerieflik.

Marie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marie J

Geen rustige nagrus nie.

Woonstel binne studente kompleks waar daar deurnag geraas word.

Jan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie skoon en netjiese woonstel, area by parkeerterrein nie altyd skoon nie.

WiFi is baie, baie swak.

Erica K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica K

Bietjie raserig, baie studente.

Die studente het bietjie geraas in die nag (vroeg oggend). Dit het enter nie te veel gesteur nie. Ek sal weer daar gaan bly.

Ina J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina J

Die ligging was goed vir die hokkietoernooi wat ons bygewoon het.

Daar was niks op die advertensie gesê dat dit akkommodasie/permanente verblyf vir studente is nie, en dus was dit baie raserig en glad nie aanbeveel vir mense wat wil rus nie.

Susan K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K

Verblyf nie aan te beveel as jy wil rus nie.

Die hele kompleks is net studente! Die lawaai weergalm deur die hele plek, niemand kan slaap nie, dit hou aan tot die son opkom as hulle uitgekuier is. Verblyf self baie netjies en skoon. Baie mooi bedlampies sonder gloeilampe.

Janet V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V

Lovely.

Safe, cozy and comfortable.

Lucas T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas T

My kitchen didn't have dishcloths.

The apartment was clean, the gym needs upgrading, old equipment which can cause an injury, you need to take that serious.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Rika A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rika A

Raserige en krioelende kokkerotte

Ontvangs het gesukkel om ons bespreking op te spoor. Kamer het op die oog af netjies en skoon voorgekom, maar was vol kokkerotte. Dis rapporteer, maar volgens ontvangs is dit 'n algemene probleem. Permanente studente inwoners is raserig en loop in pajamas rond. Kamers so naby dat dit privaatheid inboet. Sekuriteit het goed gelyk, maar ons is ingelaat sonder enige vrae selfs nadat ons met verskillende motors ingekom het.

Maarten C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maarten C

Kamer was nie skoon by aankoms nie, handdoeke was nie beskikbaar in kamer by aankoms nie, stort is nie in werkende toestand nie.

TV en dekodeerder het nie die nodige plugs gehad by aankoms nie en het nie gewerk nie. Stoepe en trappe was oor die algemeen vuil en kompleks was raserig.

Marsha B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marsha B

Die akkommodasie was swak en vuil.

Die kombuis is swak toegerus met nie genoeg eetgerei vir die aantal gaste waarvoor ons bespreek het nie. Geen skerp messe nie. Geen kragproppe vir bedliggies nie.

Prudence D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence D

Best accommodation for travelling.

I enjoyed my stay. The environment is awesome.

Barry B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B

Affordable, convenient, home away from home.

See stars.

Juan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Great value for money.

New, clean and great value for money.

Allen M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen M

Baie lekker netjiese stil verblyf.

Baie behulpsame vriendelike mense wat daar werk. Geen versoek is te veel moeite.

Eurika B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika B

Skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre. Lekker gebly, hou net in gedagte dat jy tussen studente oornag.

Carien P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Baie netjies en ruim ─ waarde vir geld.

Geen klagtes oor die woonstel waarin ons gebly het nie. Wel oor die inboekproses: eerste woonstel was slegs vir 2 persone, alhoewel ons vir drie bespreek en betaal het. Toe ek die tweede woonstel waarna ons geskuif is oopsluit, was daar reeds mense in! Die derde probeerslag was netjies, ruim, skoon ens.

Eric J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric J

Netjies en effektief.

Netjies en effektief. Dankie.

Duncan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duncan D

Was die moeite werd.

Almal was vriendelik en het baie welkom gevoel daarso ook.

Adriaan H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

Verwarmers en elektriese komberse was 'n lekker verassing. Die eenheid was baie netjies en skoon met skoon handdoeke elke dag. Ontvangs was egter 'n teleurstelling.

Hendrik C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Lekker sakpas-verblyf!

Skoon netjiese woonstel. Trappe kan probleem wees vir ouer persone!

Andre L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L

Aangenaam verras.

Alles was goed behalwe shuttle wat glad nie op tyd was nie. Plek is skoon en netjies en personeel is baie vriendelik en hulpvol.

Karin E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Verblyf was uitstekend hulle kan dalk net 'n waaier in die woonstel sit, want dis was baie warm.

Sou graag 'n waaier in die eenheid wou hê. Het seker 'n halfuur gesukkel om by die hek in te kom, maar daarna was die verblyf uitstekend.

Irene G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene G

Enjoyed stay, staff friendly and helpful.

See stars.

Maretha S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha S

Bekostigbaar, gerieflik en veilig.

Hoewel die verblyf baie netjies, gerieflik en veilig was, is daar nie aangedui dat dit in die midde van studenteverblyf was nie. Die na-ure geraas van motors wat in en uit ry, mense wat laatnag met mekaar staan en kuier en gesels was baie steurend. Verder is die eenheid waarin ons gebly het, regs langs die trappe van die gebou, welke die mees steurend was, die hek slaan toe en die trappe is van staal, so elke trap word nie net gehoor nie, maar weergalm tussen die geboue.

Hanlie W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie W

Boek vir 'n gesin van 3, slegs handdoeke en eetgerei vir 2.

Ek het die gesinswoonstel geboek. Die bespreking het duidelik aangedui dat 3 mense kom. Toe ons arriveer was daar slegs 2 van alles in die woonstel (wel 'n derde bed). Ons het gekom vir toetse by die universiteit dag 2, en daarom gesoek vir gratis WiFi dat my dogter kan navorsing doen. Eers die einde van dag 2 (toe die toetse al verby is) het ons die WiFi password gekry. Die dame by ontvangs het wel later ekstra eetgerei en handdoeke gebring.

Karien S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Dit was baie aangenaam - gemaklik, netjies, vriendelike behandeling.

Green Meadows se verblyf is gemaklik, skoon, netjies en bekostigbaar. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Daar is baie om te doen in die hotel self.

Lucinda C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Fantastiese plek.

Sal dit regtig aanbeveel. Beslis waarde vir geld. Baie veilig.

Sithembile M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembile M

Lovely and well secured.

I enjoyed staying. I wished I brought my whole family. Neat, secured and guards helpful and friendly at the gate.

Jane H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H

The place is very secure and clean and very nice for a quiet getaway with partner.

And the staff is very friendly. I would recommend it to anyone.

Green Meadows Apartments se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir u terugvoer.

Ons hoop u het die verblyf geniet.

Indien u enige voorstelle het tov verbetering is u welkom om ons daarmee te kontak.

Vriendelike groete,
Green Meadows

Green Meadows Apartments
Wimpie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie J

Baie gerieflik skoon en netjies.

Skoon, gerieflik, netjies, lekker blyplek.

Daniel R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel R

Baie netjies en kompakte verblyf.

Plek is baie nuut en netjies. Dis nie baie groot nie, maar as jy net slaapplek soek, is dit doodreg. Die bouery langsaan het nogal gepla vroeg Saterdag-oggend. Daar is net twee dinge wat ek voel kort: Daar was net 1 handdoek vir ons 2 en glad nie gesighanddoek as jy jou hande wil afdroog nie. Die kombuisie is redelik toegerus behalwe dat daar ook nie 'n vadoek was om die bekers te was of af te droog nie.

Green Meadows Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Jammer oor die ongerief met die bouery. Ons is nou in die proses om alle nodige bybehore in alle kamers te sit.

Jammer dat u nie genoegsame handoeke en 'n afdroog vadoek gehad het nie.

Ons waardeer u terugvoer.

Green Meadows Apartments
Righardt B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Righardt B

Die kamer was baie lekker maar diens was onsettend swak.

Ek is baie teleurgestel met Green Meadows se kliëntediens, want toe ek daar aangekom het was daar niemand by die sekuriteitshokkie nie en daar het gestaan "reception", maar toe na 'n hele rukkie van geen diens het ek maar besluit om hulle te bel. Daar was vir my gesê nee ek is op die verkeerde plek en ek moet maar na die ander "reception" toe gaan. Daar het toe 'n vrou na my toe gekom en net gesê ek moet haar volg na die ander ontvangs. Toe ek daar aankom het 'n ander vrou uitgekom en net vir my gesê ek moet na blok 10 toe ry sonder om eers te groet of haarself aan my voor te stel. Ek het nie 'n idee gehad waar blok 10 was nie so ek moes maar in ry en self soek. Toe ek dit wel gekry het was die vrou net weg en ek moes haar toe gaan soek het op die 1ste vloer van blok 10. Toe ek haar wel opgespoor het was sy eers besig om die kamersleutel by die skoonmakers te soek wat ook 'n hele rukkie gevat het. Uiteindelik toe sy my na die kamer toe vat word die deur net oopgesluit en toe verdwyn die vrou sonder om eers te groet. My kamer se beddegoed was nie baie skoon gewees nie en daar was skeermeslemme in die badkamerkassie gelos. My kamer was ook net een keer aan die kant gemaak in die 3 aande wat ek daar spandeer het. Ek moes sondag oggend 9 uur al uitgeboek het wat regtig baie vroeg is en toe ek weer by die ontvangs kom was dit gesluit en niemand was in sig nie. Ek het toe maar weer gebel om te hoor dat iemand 2 sekondes weg is maar ek het omtrent 15 minute gestaan en wag. Die dame wat my sleutels kom ontvang het het my weereens nie gegroet nie en net dadelik vir my gevra of ek alles betaal het. Ek is regtig baie baie teleurgestel in die diens wat ek ontvang het, ek sal nie weer daar gaan bly nie en ek sal dit ook nie vir enige iemand voorstel nie.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04dbee1c6da7211beb58294222c424d7993a3d02509064ea548c1459c06ee55719b92489b4d025fdd115be5126f33f769558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 74 5 1 4 Corner of Retief and Piet Bosman Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.706297 27.085977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang