Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Meadows Apartments

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Green Meadows Apartments is in Potchefstroom en is sowat 2 km vanaf die Noordwes Universiteit.

Verblyf word gebied in moderne eenhede met slaapplek vir 2 of 3. Die eenhede het ook elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude tweeplaatstoof in elke kamer, asook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale of Openview.

Die perseel het 'n gimnasium, 'n winkel waar jy fotokopieë kan maak, 'n geriefswinkel en 'n koffiewinkel. Daar is ook 'n swembad, klubhuis, wassery en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Anna-marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat en gerieflik. Kamer was pragtig skoon. Alles wat jy nodig het. Dit is eintlik studente wonings, so bietjie lawaaierig, maar het ons nie gepla ...
Sien meer
Aug 2023
Jonathan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie veilig en netjies. Ons het nog 4 aande by geboek. Alles was lekker. Mall is naby. Winkles ook naby. Braaigeriewe mooi skoon.
Feb 2023
Sulante P
Gesin met klein kinders
5.0
We were 11 people of which 6 were children between 12 and 6 years old and it was comfy. We will stay there again if we do travel to Pot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Lizanne W
Gesin met tieners
4.8
Ons het heerlik gebly. Waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar bly. Dit is beslis waarde vir jou geld. Die kompleks is vir studente en met dit kom m...
Sien meer
Aug 2023
Petro L
Saam met vriende
4.8
Baie lekker en veilig gewees. Aan al ons eise voldoen en baie lekker gebly.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Green Meadows Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Green Meadows Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04dbee1c6da7211beb58294222c424d7993a3d02509064ea548c1459c06ee55719b92489b4d025fdd115be5126f33f769558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 74 5 1 4 Corner of Retief and Piet Bosman Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.706297 27.085977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang