Green Meadows Apartments
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 060 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Green Meadows Apartments is in Potchefstroom en is sowat 2 km vanaf die Noordwes Universiteit.
Verblyf word gebied in moderne eenhede met slaapplek vir 2 of 3. Die eenhede het ook elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ingeboude tweeplaatstoof in elke kamer, asook WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale of Openview.
Die perseel het 'n gimnasium, 'n winkel waar jy fotokopieë kan maak, 'n geriefswinkel en 'n koffiewinkel. Daar is ook 'n swembad, klubhuis, wassery en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Green Meadows Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Green Meadows Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Retief- en Piet Bosman-straat, Potchefstroom, 2520, Noordwes