Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Reinette D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Juweel in Robertson. Green Olive Guesthouse is 'n pragtige plek in die hart van die wynlande. So sentraal geleë, mens kan Bon Courage toe stap en is 'n klipgooi van Viljoensdrift af waar mens 'n ongelooflike bootrit kan geniet. Green Olive Guesthouse gee regtig om vir hulle gaste. Amore het ons so vriendelik ontvang en seker gemaak ons bly lekker! Die geriewe is uit die boonste rak en braaihout word voorsien. Die tuin is pragtig met krismisrose net waar jy kyk. Die werknemers is baie vriendelik en behulpsaam. Die swembad is sprankelend en word gereeld skoon gemaak. Daar is soveel lekker ontspan plekke op die perseel as mens wil skoene uitskop en die natuurskoon geniet (met 'n glas wyn!). Dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelien L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasiese ondervinding saam met ons gesin. Fantasties. Skoon, gerieflik en die gasvrou en gasheer "walk the extra mile" om te verseker jy is gemaklik en versorg. Baie dankie, ons kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Awesome! It was amazing, such a great vibe felt like I was at home with family. Definitely returning very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Good location. Convenient. Hosts were accommodating. Beds good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

It was good. It was lovely - the TV and WiFi were not set up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Belia Botes
Green Olive Guesthouse
Dear Guest, Thank you for your review. We apologise for any inconvenience you experienced with the Wi-Fi and TV during your stay. Each room includes a letter with the Wi-Fi password, and our smart TVs require guests to log in with their own Netflix or DStv accounts. If you encountered any issues, please don’t hesitate to reach out, as we are more than happy to assist you. Thank you for choosing Green Olive Guesthouse. We hope to welcome you back soon! Best regards, Green Olive Guesthouse

Marina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2021

So lekker gekuier. Ons het so lekker gekuier, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2019

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belia Botes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bonnievale-pad R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b7224b8ee05c6a923ed35425016264b43250700e39373fa73690889fa067c3e5226d42d1f674cd8ba532109b0e841c4fc1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 R317 Bonnievale Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 11:00 -33.845850503206 19.962374672476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang