Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Panorama

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Thato S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Had a great time. Looking forward to visiting Green Olive Panorama soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton H
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jul 2023

Gebou het baie waterskade. Geen melding van ontbyt. Sal nie weer hier oornag nie. Nie veel om te sê. Was nie gelukkig met verblyf. Was onder die indruk dat dit by die ander gastehuis sou wees.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eugene S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2022

Puik geriewe vir sakebesoek. Alle geriewe verleen aan hierdie perseel die potensiaal vir 'n uitgebreide sakebesoek, ek sal vir seker hierdie adres onthou vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stelh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Skoon, lekker en netjies. Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lennette F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Aanvaarbaar. Baie raserig a.g.v. ligging. Tuinligte skyn in kamer. Baie raserig in fasiliteit self. Badkamer kan beter ingerig word met asblikkie, hangplek vir handdoeke ens. Lugverkoeler nie gewerk nie na ander kamer geskuif waar lugverkoeler water op slaapkamervloer gelek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gloudine S
1 nag Saam met vriende
3.4
Apr 2022

Lekker gebly en tuis gevoel. Baie naby aan Casino. Dit is tyd om restorasie en onderhoud te oorweeg.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pretty Mashudu M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Amazing. Very clean and customer service excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muddassir
Green Olive Panorama
Thank you for staying at The Green Olive. We hope to see you again very soon.

Rida V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Ons het basies net geslaap en die bed kort bietjie aandag. Die kamer was reg by ontvangs, dit was nie baie lekker nie, verder heel aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2021

Heerlike ruim kamer, effens verwaarloosde gevoel. Die kamer was ruim en die bed was heerlik om in te slaap. Klein goedjies wat verbeter kan word is die herstel van die lugversorger, die vooordeur by die ontvangs se handvatsel, die badkamerdeur se deurknip, die badkamervenster se skanier en die verf wat afdop op die buitemure.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmaree E
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2021

Nie té sleg nie, maar geen gevoel van gasvryheid nie. Geen tafel en stoele in kombuisie. Geen hangplek vir handdoeke in badkamer of kamer. Oop tas op vloer was nie lekker nie. Geen ysblokkies in yskassie. Bed was gemaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Muddassir Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Grobler Straat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b25e49829798f3b09553798e407b3adf02603a2a4851f06bc9ca5b360110c7962979eefd3ae8150c754491c2a91f633e087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 23 John Grobler Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24053 28.3333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang